Sierra Game King 175g punte met 'n 7mm Rem Mag
Posted: Wed Apr 06, 2011 8:36 am
Goeie dag julle!!
Ek wil graag hoor het iemand al met die Sierra Game King 175g punte geskiet met 'n 7mm Rem Mag?
Ek wil graag hoor hoe is die "performance"?
Ek skiet tans met 162gr so ek sal graag wil weet hoe is 175g vir die Rem mag.
Baie dankie!!
Groetnis
Marno