Goeie dag julle!!
Ek wil graag hoor het iemand al met die Sierra Game King 175g punte geskiet met 'n 7mm Rem Mag?
Ek wil graag hoor hoe is die "performance"?
Ek skiet tans met 162gr so ek sal graag wil weet hoe is 175g vir die Rem mag.
Baie dankie!!
Groetnis
Marno
Sierra Game King 175g punte met 'n 7mm Rem Mag
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Sierra Game King 175g punte met 'n 7mm Rem Mag
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: Sierra Game King 175g punte met 'n 7mm Rem Mag
Hi Marno
Thanks vir daai pics, wou nog vir jou se dat ek bitter goeie resultate op papier met die 179gr proamm fabrieks ammo gekry het, probeer hulle gerus.
Groete
erx

Kyk ook na die posts van Dawidjvr, James en fanie17, daar is al baie inligting op 7mmRM.
Groete
erx
Kyk ook na die posts van Dawidjvr, James en fanie17, daar is al baie inligting op 7mmRM.
Groete
erx