Historiese data - roofdierbeheer in VSA
-
Ambessa
Historiese data - roofdierbeheer in VSA
Hallo daar
In 'n ou publikasie (Thursday 19 July 1945) word gemeld:
"Since 1915, in cooperation with states, counties, and livestock and farm associtions, the Fish and Wildlife Service has directed the work of controllong animals that prey on livestock. From July 1, 1945, to June 30, 1944, these control operations have destroyed 1,771,663 predators, of which 1,569,625 were coyotes."
Dit werk uit op 54 125 coyotes/jaar oor die periode van 29 jaar.
En steeds gee die coyote hulle groot hoofbrekens.

britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Historiese data - roofdierbeheer in VSA
Ambessa,
Extracts from USA publications
Meanwhile, predation has
been cited as one of the economic factors blamed for the decline of the western sheep industry. In
Nevada, sheep numbers have decreased from 300,000 in 1972 to 80,000 in 1998.
That is the reason why small stock faming has declined by up to 70% in some of the states.
Question time for you;
Occasionally, coyotes have been known to
cross with domestic dogs, forming a hybrid
commonly known as a coydog. Coydogs are
relatively rare in Kansas, but they are known to
occur, particularly in more heavily populated
areas where dogs are allowed to roam free. Often
a coydog will be larger than either of its
parents. Also, unlike many hybrids, the coydog
is fertile and can reproduce.
Why don't our B/B Jackals cross with domestic dogs (both CANIS species) like the coyotes do (coydogs)?
Same goes for the dingoes in AUS?
Good night - time for sleepies,(for the nearly deads)
brits

Last edited by britsman on Wed May 06, 2009 9:16 pm, edited 1 time in total.
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Re: Historiese data - roofdierbeheer in VSA
Ambessa
Ek verstaan nie jou datums lekker nie.
In elk geval, ek dink dit bevestig net hoe moeilik dit is om die diere te beheer. Soos iemand ges? het, hulle is slim genoeg om na hulself om te sien, mense hoef dit nie te doen nie, hullle verstaan hulle in elk geval nie. Die diere se oorlewings drang word onderskat.
`n Feit wat natuurlik al baie genoem is, is dat as jy nie totale beheer toepas, mors jy net jou tyd en gaan dit jou later inhaal. Ek weet nie wat die situasie in die ander lande was, maar as ek kyk na die Karoo waar ons vir 40 jr sonder probleme kon boer omdat alles verwyder is, wil ek glo dat daar nie totale beheer was.
Groete
Lukas

Hallo daar almal
Kyk korreksie hieronder - vingertrouble laat in die nag!
Ambessa
Kyk korreksie hieronder - vingertrouble laat in die nag!
Dankie LMB dat jy dit uitgewys het.Ambessa wrote:In 'n ou publikasie (Thursday 19 July 1945) word gemeld:
"Since 1915, in cooperation with states, counties, and livestock and farm associtions, the Fish and Wildlife Service has directed the work of controllong animals that prey on livestock. From July 1, 1915, to June 30, 1944, these control operations have destroyed 1,771,663 predators, of which 1,569,625 were coyotes."
Dit werk uit op 54 125 coyotes/jaar oor die periode van 29 jaar.
Ambessa
-
Ambessa
Re: Historiese data - roofdierbeheer in VSA
Hallo LMB
...dit is waarom ons uit die kassie moet klim en heeltemal nuut moet kyk hoe die impak op 'n standhoudende wyse verminder kan word...
'n Faktor waarmee gewoeker word is dat die groen aanslag sedertdien baie groter geword het.
Beslis nie maklik nie.
Ouens is maar stil op die een?
Ambessa
...dit is waarom ons uit die kassie moet klim en heeltemal nuut moet kyk hoe die impak op 'n standhoudende wyse verminder kan word...
'n Faktor waarmee gewoeker word is dat die groen aanslag sedertdien baie groter geword het.
Beslis nie maklik nie.
Ouens is maar stil op die een?
Ambessa
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Historiese data - roofdierbeheer in VSA
Ambessa,
[quote="Ambessa"]
Kyk korreksie hieronder - vingertrouble laat in die nag!
OOPS ----- I'm not the only one

britsman
[quote="Ambessa"]
Kyk korreksie hieronder - vingertrouble laat in die nag!
OOPS ----- I'm not the only one
britsman
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
Ambessa
Re: Historiese data - roofdierbeheer in VSA
Hallo Britsman
Yep, by that time the eyes were weary...
Ambessa
Yep, by that time the eyes were weary...
Ambessa
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Historiese data - roofdierbeheer in VSA
Ambessa,
Lees bietjie bo die bladsy. Ek het my post ge-modify.
brits
Lees bietjie bo die bladsy. Ek het my post ge-modify.
brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
Ambessa
Re: Historiese data - roofdierbeheer in VSA
Hallo Britsman
Last year (or the year before) somebody told me he (knew of somebody who) has seen a photograph taken of such a hybrid in the north-eastern part of SA. Could not get more info to have it confirmed.
Weet enigiemand iets meer hieroor?
Ambessa
Last year (or the year before) somebody told me he (knew of somebody who) has seen a photograph taken of such a hybrid in the north-eastern part of SA. Could not get more info to have it confirmed.
Weet enigiemand iets meer hieroor?
Ambessa
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Historiese data - roofdierbeheer in VSA
Ambessa,
Ja Boet - en wat as die jakkies met die Annatollies kruis? Dit sal ,n moerse HYBRID wees.
Sien jy het al af ge-log. Is jou batteries pap ? of die laptop sinne?. Ou toppies soos jy moet al lankal in die bed wees.
cheers,
brits
Ja Boet - en wat as die jakkies met die Annatollies kruis? Dit sal ,n moerse HYBRID wees.
Sien jy het al af ge-log. Is jou batteries pap ? of die laptop sinne?. Ou toppies soos jy moet al lankal in die bed wees.
cheers,
brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
Ambessa
Re: Historiese data - roofdierbeheer in VSA
Hallo Britsman
Nee, net gou op 'n ander mission gewees met inkomende pos uit die UK en Uganda. Yis, daai ouens in die UK kan brits gooi. Wonder waar hulle dit geleer het?
Sal netnou hier afsit om more vroeg te vlieg.
Ambessa
Nee, net gou op 'n ander mission gewees met inkomende pos uit die UK en Uganda. Yis, daai ouens in die UK kan brits gooi. Wonder waar hulle dit geleer het?
Sal netnou hier afsit om more vroeg te vlieg.
Ambessa
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Historiese data - roofdierbeheer in VSA
Ambessa,
As jy 'n tolk nodig het, kan jy my saamvat op jou missions.
Vroutjie se ek moet bed toe.
cheers, and have a good flight back.
brits
As jy 'n tolk nodig het, kan jy my saamvat op jou missions.
Vroutjie se ek moet bed toe.
cheers, and have a good flight back.
brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
Ambessa
Re: Historiese data - roofdierbeheer in VSA
Hallo Britsman
Dankie. Sal so maak. Bly maar intussen weg van die u papoorhouds...
Ligte uit.

tafjak
Re: Historiese data - roofdierbeheer in VSA
Hulle vra vir Mike wie hy dink die slimste nasie in die w?reld is. Sy antw: Engelse, kyk hulle is nog so klein en kan al engels praat.
Yis, daai ouens in die UK kan brits gooi. Wonder waar hulle dit geleer het?
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Historiese data - roofdierbeheer in VSA
Ambessa
Ek wil nie s? ek het die enigste oplossing vir die probleem het nie maar dink ek werklik die probleem word uit die verkeerde hoek benader. Almal veronderstel dit is die doodmaak en die vervolging van die diere wat die getalle laat vermeerder.
Die vermeerdering en verspeiding van die diere moet beperk word. In die verlede is baie geld spandeer om die drade jakkalswerend te maak en na die diensbaarheid van die drade kan die jakkalse gaan waar hulle wil en versprei hulle en vermeerder. Meer en meer onbewoonde plase en plase waar geen beheer gedoen word nie, bestaan vandag as 50 jaar terug. so ook meer en meer wildplase en dan die provinsiale parke.
Indien die verspreiding nie gestop gaan word nie gaan ons oor 300 jaar met 'n groter probleem sit. Indien jakkals verspreiding gestop word sal beheer tot die minimum beperk word en so sal minder en minder jakkalse so doodgemaak word.
Laat die persoon wat saam met jakkalse wil boer dit doen, verplig hom net om sy drade dig te hou dat sy jakkalse se aanteel by hom bly en nie na my oorkom wat nie jakkalse wil h? nie.
Ek wonder hoeveel jakkalse daar sou gewees het as ons nie beheer gedoen het nie?
groete
hein

Last edited by jaracal on Thu May 07, 2009 11:46 am, edited 1 time in total.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Ambessa
Re: Historiese data - roofdierbeheer in VSA
Hallo Jaracal
Ek sit my antwoord onder die slegs lede opsie.
Bly jy is terug.
Ambessa
Ek sit my antwoord onder die slegs lede opsie.
Bly jy is terug.
Ambessa
-
hanz
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Sat Jan 10, 2009 11:02 pm
Re: Historiese data - roofdierbeheer in VSA
ambessa
my adres is onder members
hanz
my adres is onder members
hanz
-
Ambessa
Re: Historiese data - roofdierbeheer in VSA
Hallo almal
'n Tyd terug het Britsman die volgende gevra:
Die vraag is dus nog steeds: het iemand al 'n soortgelyke dierasie (kruising tussen rooijakkals en enige honderas) hier plaaslik gesien?
Laat weet asb.
Ambessa
'n Tyd terug het Britsman die volgende gevra:
Wel. Dit blyk dat coydogs wel in Kansas (VSA) voorkom maar baie moeilik is om te identifiseer. Volgens die outeurs (Henderson et al., 1987): "The most reliable method to identify hybrids is a detailed examination of the skull by an expert."britsman wrote:Question time for you;
Occasionally, coyotes have been known to cross with domestic dogs, forming a hybrid commonly known as a coydog. Coydogs are relatively rare in Kansas, but they are known to occur, particularly in more heavily populated areas where dogs are allowed to roam free. Often a coydog will be larger than either of its parents. Also, unlike many hybrids, the coydog is fertile and can reproduce.