Hello manne,
Ja ek weet dis moeilik en elkeen het maar sy eie persoonlike smaak maar my vraag is:
Burris Veracity FFP 3-15 x 50 (R9000) OF Zeiss Terra 4-12 x 42 (R5000) ? Spesifiek helderheid,verstelling en Zeiss het nie parralaks verstelling?
Vergeet eers prys, laat weet asb wat julle dink (verkieslik manne wat al met albei te doen gehad het)
Die scope is vir .270 Tikka Varminter waarmee ek sal jag (medium afstand - tot op 450m) en Veldskiet komp. doen.
Cheers,
Leon.
Burris of Zeiss
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: Burris of Zeiss
Nie een van daai nie.... Beste tans vir die geld is die Zeiss HD5 5-25 vir R12500
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Burris of Zeiss
Jy vra dat die manne wat met hulle te doen gehad het moet kommentaar lewer en ek is nie een van hulle nie maar ek het al kommentaar gelees en hoop hulle gaan jou nou antwoord. Wat ek wel gelees het is dat die Burris is die moeite werd alhoewel sy glas is nie so goed nie.
Nou oor na die manne wat ken.
Groete
Henning
Nou oor na die manne wat ken.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Burris of Zeiss
Ek skiet jakkalse met n Burris 8-32x50 Black Diamond en is mal oor hom.Vir die geld is dit n baie goeie scope.Paar manne sal getuig dat my scope baie baie mooi kyk in die aand.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Burris of Zeiss
G-Force se Burris kyk kringe om my NF NXS 3.5-15×50 in die nag.
Ek het met daai scope 'n 425y skoot in die nag gemaak op 'n jakkals.
Ek het met daai scope 'n 425y skoot in die nag gemaak op 'n jakkals.
Goed, beter, 6millimeter!
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Burris of Zeiss
Soos Willem altyd vir my gese het "Dis EmBurrising"Geno wrote:G-Force se Burris kyk kringe om my NF NXS 3.5-15×50 in die nag.
Ek het met daai scope 'n 425y skoot in die nag gemaak op 'n jakkals.
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 432
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Re: Burris of Zeiss
Dankie manne vir die kommentaar.
acssa, die Zeiss HD is baie nice maar weer net so R3000 te hoog vir my.
Ou Freddy by die "meubelwinkeltjie"
op George het my vandag gebel om te sê dat my Burris Veracity 3-15x50 gearriveer het!
Ai man, so ou lekker Kersgeskenkie van pappa aan pappa!
Cheers.
acssa, die Zeiss HD is baie nice maar weer net so R3000 te hoog vir my.
Ou Freddy by die "meubelwinkeltjie"
Ai man, so ou lekker Kersgeskenkie van pappa aan pappa!
Cheers.

