Aimpoint micro H-1

Post Reply
User avatar
Kallie404
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 424
Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm

Aimpoint micro H-1

Post by Kallie404 »

Hello Manne,

Ek kan n splinternuwe Aimpoint Micro H-1 kry vir n goeie prys. Het iemand hier op die forum enige kennis van die tipe "sights" ?? en op watter tipe geweer werk dit mooi ??

Dankie
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Aimpoint micro H-1

Post by Pappabeer »

Kallie, ek het nie, maar ek dink Wouter het hulle ondersoek as n opsie op sy .458 Lott.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Aimpoint micro H-1

Post by DWB »

Kallie.... hulle sit mos Trijicon RMRs op die dubbels ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1544
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Aimpoint micro H-1

Post by Giepie »

Koos Barnard het so ruk terug 'n artikel oor "red dot" teleskope gedoen en hy was heel beïndruk met hulle werkverigting. Het nie na die spesifieke model gaan kyk nie, maar is bedoel vir korter afstand in die plek van gewone visiere. Ek het 'n Bushnell vir my gekry vir die 375 want dit het nie visiere op nie en wil bietjie die Basa dae gaan ondersteun. Ek het net 'n klein bietjie met dit gespeel en het heel lekker gewerk. Doubles, selfs haelgewere en dan natuurlik die "army" tipe gewere werk blykbaar lekker met dit.

Gesien op "Extreme huntress" het hulle Aimpoint red dots op al die gewere gehad, maar Aimpoint is een van die borge.

Sent from my GT-P6800 using Tapatalk 2
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
Kallie404
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 424
Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm

Re: Aimpoint micro H-1

Post by Kallie404 »

DWB wrote:Kallie.... hulle sit mos Trijicon RMRs op die dubbels ;D
Sal maar sien vorentoe Deon ;) ;D . Ek het meer gedink daaraan om die Aimpoint op my 30.30 Lever action te sit omdat mens in elkgeval nie ver skiet met n 30.30 nie.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Aimpoint micro H-1

Post by DWB »

Dit sal perfek daarvoor werk!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply