.303 gesoek

Post Reply
Thinus Human
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Thu Oct 09, 2014 1:15 pm

.303 gesoek

Post by Thinus Human »

Goeie more manne en dames

Jammer as hierdie die verkeerde forum is om te gebruik maar ek wil graag weet waar sal ek n lekker .303 in die hande kan kry. Ek soek een vir my sommer net vir geleentheid jag een of twee keer per jaar. Kan iemand dalk voorstel wat om te koop as ek nie rerig n .303 kry nie.

Enige raad sal wardeer word!!

Groete
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5135
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: .303 gesoek

Post by Pvdw »

Welkom hier. 1st keer wat ek jou hier sien. Het jou PM gestuur.
Thinus Human
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Thu Oct 09, 2014 1:15 pm

Re: .303 gesoek

Post by Thinus Human »

Ja ag dankie man. Ek het ook maar nou onlangs begin kyk na gewere jong

Ek het ook hierdie week eers my bevoegdheid goed gekry so nou soek ek n gun man!
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: .303 gesoek

Post by Jean Marais »

Ek weet van 'n BAIE mooi BSA wat dalk te koop kan wees. Wag net vir die maat om my te laat weet.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: .303 gesoek

Post by PWV »

Thinus
In watter deel van die wêreld woon jy?
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: .303 gesoek

Post by Jean Marais »

Jean Marais wrote:Ek weet van 'n BAIE mooi BSA wat dalk te koop kan wees. Wag net vir die maat om my te laat weet.
Jammer, maar die ou gaan sy geweer hou.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: .303 gesoek

Post by jamalley »

Thinus waar woon jy?
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: .303 gesoek

Post by PWV »

Smaak my Thinus bestaan nie meer nie of het weggehol!
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: .303 gesoek

Post by jamalley »

Ja nee Oom PW, seker geskrik toe hy sien oom reply, netnou moet hy bakkie skud of so iets -ek het juis 'n maat wat 'n P14 het wat ek seker is hy sal verkoop.
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: .303 gesoek

Post by Piet Breedt »

Bel oom Johan by 08 drie 229159 twee.

Hy wil een verkoop en se ek het jou verwys
Post Reply