Nog een.....
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Nog een.....
Daar is 'n mandjie met 5 appels. Hoe verdeel jy dit onder 5 kinders sodat elkeen 'n appel kry, maar een in die mandjie agterbly.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
Johan308
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Mon Aug 18, 2014 2:34 pm
Re: Nog een.....
die laaste kind vat die mandjie met die appel?
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Nog een.....
100%Johan308 wrote:die laaste kind vat die mandjie met die appel?
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!