Vortex HSLR
- vbd
- Full Member

- Posts: 207
- Joined: Wed Mar 06, 2013 9:16 am
Vortex HSLR
Het enige iemand ervaring met hierdie spesifieke reeks al gehad? Ek stel veral belang in die 4-16x44 model met die bdc2 kruis. Hoe vergelyk hy met die PST reeks ens?
Luister graag.
Luister graag.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Vortex HSLR
N vriend van my broer het twee gekoop een vir sy 243 en een vir sy 30.06. Hy is baie happy met hulle. Kyk ook na die Viper PA BDC 6.5-20×50 wat nou op special is by Safari.
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: Vortex HSLR
Naand vbd!
Ek het 1 van daai op my 300wsm. Ek het ook die 6.5-20x44 op my 308 en moet se die 6.5-20 is vir my helderder.Ek is bietjie teleurgesteld in die hslr.
Ek het 1 van daai op my 300wsm. Ek het ook die 6.5-20x44 op my 308 en moet se die 6.5-20 is vir my helderder.Ek is bietjie teleurgesteld in die hslr.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Vortex HSLR
Ek het beide die PA en die HST modelle. Baie tevrede.
Een van my PA's was duideliker as die ander .....tot ek hom reg gefokus het
Een van my PA's was duideliker as die ander .....tot ek hom reg gefokus het
- Skywalker
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Thu Jul 31, 2014 11:43 am
Re: Vortex HSLR
More mannebirklec wrote:Naand vbd!
Ek het 1 van daai op my 300wsm. Ek het ook die 6.5-20x44 op my 308 en moet se die 6.5-20 is vir my helderder.Ek is bietjie teleurgesteld in die hslr.
Ek het die 4-16x50 op my 308 juis vir die ver skiet en ek is regtig baie gelukkig met hom. birklec gee ons jou ervaring asb wil graag hoor hoekom jy nie tevrede is nie.
Long Range
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Vortex Viper HS LR 4-16x50
Vanguard EQ 1 Bipod
Silent Hunter Reflex Silencer
Self Defence
Beretta 90-Two 9mm
Train Smart, Shoot Better - Jerry Miculek
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Vortex Viper HS LR 4-16x50
Vanguard EQ 1 Bipod
Silent Hunter Reflex Silencer
Self Defence
Beretta 90-Two 9mm
Train Smart, Shoot Better - Jerry Miculek
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Vortex HSLR
Ek moet eerlik wees. Die die s wat ek ontvang het van Whylo as verspreider was uitstekend.
Ek het nou 4 vortex scopes en n verkyker. Ek kan werklik net met lof praat van myne
Ek het nou 4 vortex scopes en n verkyker. Ek kan werklik net met lof praat van myne
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: Vortex HSLR
Ek het nou so week terug die HST 6-24X50 op die 308 gesit en is baie happy met hom. Sy cliks is baie postief en sy beeld vergelyk goed met die Burris scopes wat ek op die ander gewere het.
Al verskil tussen die HST en die HSLR is die turret vir elevasie stel in 1/2 MOA click en windage in 1/4 MOA.
Al verskil tussen die HST en die HSLR is die turret vir elevasie stel in 1/2 MOA click en windage in 1/4 MOA.
- vbd
- Full Member

- Posts: 207
- Joined: Wed Mar 06, 2013 9:16 am
Re: Vortex HSLR
Dankie vir julle terugvoer. Ek het reeds die 6-24x50 PST op my 243 en ek is elke keer verbaas wanneer ek die geweer gebruik! Die beeld en die turrets is net 'n plesier. My vraag is basies of die HSLR beeld gewys sal kersvashou by die PST? Ek weet die turrets sal reg wees. O ja ek wil hom op my 30-06 sit vir skiet tot op so 300m.
- stoffelpantoffel
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Mon Aug 18, 2014 12:44 pm
Re: Vortex HSLR
Hi vbd. Eks seker die HSLR virseker kersvas kan hou by PST. Die ding is, hslr is 'n frist focal plane wat hom duurer maak as 2nd focal. Maar jy kry die PST in byde 1st en 2nd focal plane. Verskil is net die prys en op 2nd focal word jou kruisdraad dikker en dinner as jy jou vergroting stel. Die 1st focal se kruis drade bly selfde grote en dit maak dat jy jou merkies op kruisdrade op verskillende vergrotings kan gebruik en die "hold over" gaan dieselfde bly wat beteken jy kan ook jou kruisdrade gebruik vir afstand skat op alle vergrotings. By 2nd focal kan jy by 4-16 op net grootste vergroting afstand skat en by 6-24 op 18x vergroting.vbd wrote:Dankie vir julle terugvoer. Ek het reeds die 6-24x50 PST op my 243 en ek is elke keer verbaas wanneer ek die geweer gebruik! Die beeld en die turrets is net 'n plesier. My vraag is basies of die HSLR beeld gewys sal kersvashou by die PST? Ek weet die turrets sal reg wees. O ja ek wil hom op my 30-06 sit vir skiet tot op so 300m.
Almal van die viper reeks behoort selfde duidelikheid te he. Omrede hul selfde lense hoort te he. Mens moet maar net jou fokus agter by scope op jou eie oog instel.
Ek het 6-24x50 HS op 308 en 6-24x50 HST op 6mmSLR en eks baie tevrede met alby. Clicks gewys stel altwee presies. Hst stel net vir my baie glader as Hs. Verder is hul baie lekker scopes.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Vortex HSLR
Stoffel, as ek dit reg het moet hierdie stelling van jou net omdraai, die eerste fokaal se kruishaar verander die dikte van soos jy op of af stel aan die vergroting. Ek sukkel self met eerste fokaal kuishare, en verkies 2de fokaal, daarom dat ek redelik seker is hieroor.stoffelpantoffel wrote:Verskil is net die prys en op 2nd focal word jou kruisdraad dikker en dinner as jy jou vergroting stel.
(ek moes nou mooi dink oor die dik en dun spellings
Voorspoed.
- stoffelpantoffel
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Mon Aug 18, 2014 12:44 pm
Re: Vortex HSLR
Hi kalahari. Skies dan het ek my bearings verloor. Raak maar altyd deurmekaar met die 1ste en 2de fokaal. Maar jul verstaan hopelik waarna ek oppad was met die storie.Kalahari wrote:Stoffel, as ek dit reg het moet hierdie stelling van jou net omdraai, die eerste fokaal se kruishaar verander die dikte van soos jy op of af stel aan die vergroting. Ek sukkel self met eerste fokaal kuishare, en verkies 2de fokaal, daarom dat ek redelik seker is hieroor.stoffelpantoffel wrote:Verskil is net die prys en op 2nd focal word jou kruisdraad dikker en dinner as jy jou vergroting stel.
(ek moes nou mooi dink oor die dik en dun spellings![]()
)
Voorspoed.
Ludwig. Jys reg maar daar FFP en 2nd FP met 4-16. Maar by 6-24 HSLR is hul net FFP. By 6-24 HST kry jy 2nd FP.
Hoe ook al. Hul kyk almal mooi. En dis seker maar al wat ek moes gese het voor ek begin twak praat het.
Groete
Stoffel.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Vortex HSLR
Nie nodig vir askies nie Stoffel, almal maak soms foute. Jou lyn was glashelderstoffelpantoffel wrote:Hi kalahari. Skies dan het ek my bearings verloor. Raak maar altyd deurmekaar met die 1ste en 2de fokaal. Maar jul verstaan hopelik waarna ek oppad was met die storie.
- stoffelpantoffel
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Mon Aug 18, 2014 12:44 pm
Re: Vortex HSLR
Hi kalahariKalahari wrote:Nie nodig vir askies nie Stoffel, almal maak soms foute. Jou lyn was glashelderstoffelpantoffel wrote:Hi kalahari. Skies dan het ek my bearings verloor. Raak maar altyd deurmekaar met die 1ste en 2de fokaal. Maar jul verstaan hopelik waarna ek oppad was met die storie.. Ek oorweeg agv finansies om die 6 - 24 viper pst te koop....... my droom scope sal nog kom.
Dis maar my storie ook. En PST is baie lekker scope. Jy kan maar gerus die HST wat nou nuut is vir 'n toets rit vat. Ek het myne nou so 3 maande en ek belowe jou hys baie lekker scope. Sy verstel knoppe stel baie glad en presies en dan het hy nog die VMR 1 kruis draad wat maak dat elke keer as jy deur hom kyk so opgewondenheid kry wat jy nie vir ander kan beskryf nie en dit maar net met 'n glimlag bewys.
Maar as jy soek na verligte kruis draad is pst maar jou baba.
Groete
Stoffel

