Beste Pasmaak Geweer Bouers / Best Custom built Rifles in SA
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Wie is die beste Pasmaak geweer bouers in die land?
Ek het by die AIM Wild Expo amper elke geweer opgetel en geliefkoos en my alie juk sommer van voor af vir so 'n pasgemaakte roer!
Deel asseblief julle ervarings en aanbevelings oor wie julle die beste pasmaak geweer bouers ag.
Ek weet sommer Gerrie Coetzee in Bloem word baie hoog geag, maar ek wil graag van die ander ouens ook hoor!
Ek weet van die volgende Geweer bouers:
1) Gerrie Coetzee (BFN)
2) Bloemfontein Pasmaak gewere / Bloemfontein Custom Rifles (Kevin Healy)
3) Truvelo (JNB)
4) Mkonto (JNB)
5) JJ Wapens (Ermelo)
6) Sabi (Nelspruit)
Las asseblief aan by die lys en brei volledig uit oor die diens, kwaliteit, tegniese benadering ens.

Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
-
Danie Lombard .243
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Beste Pasmaak Geweer Bouers / Best Custom built Rifles in SA
Ek het gehoor dat Ludie Stark en Terry Harrison in die Kaap ook baie goeie werk doen.
Groetnis
Groetnis
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Beste Pasmaak Geweer Bouers / Best Custom built Rifles in SA
Jy moet mooi kyk wat jy kry vir die prys,nuwe gewere en aksies se kwaliteit is net so dat dit amper nie meer die moeite werd is om n geweer te laat pas maak nie.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Beste Pasmaak Geweer Bouers / Best Custom built Rifles in SA
Vir 'n big bore is daar net een, Oom Ginger in Pretoria. Hy het 'n maat van my se .450rigby gebou, regtig great gewere!
Goed, beter, 6millimeter!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Beste Pasmaak Geweer Bouers / Best Custom built Rifles in SA
Gerrie Coetzee, wees net bereid om te wag.
ek was bitter ontnugter op die aim show deur die produk wat ek van JJ wapens gesien het. dit is nie te se daar is iets mee verkeerd nie, dit is maar net nie soos ek n pasmaak geweer gewoond is nie. so uit my kop uit was Sabi se produk een van die bestes wat ek in n lang tyd gesien het.

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Beste Pasmaak Geweer Bouers / Best Custom built Rifles in SA
Jagbeheb
Baie min van die gewere is regtig pasmaak,al die manne het n kopie masjien waarop die kolwe gesny word en dan so n pietjie anders afgewerk word.Jy kan ook nie meer n Mauser aksie,al is hy hoe sterk en oulik vergelyk met wat ons n 100 jaar later beskikbaar het i.t.v staal en ontwerp nie.Daar is geen vergelyking b.v. tussen n Mauser aksie en n RSA aksie as dit by akuraatheid kom nie.Dink weer voor jy 3 gewere se prys betaal
Baie min van die gewere is regtig pasmaak,al die manne het n kopie masjien waarop die kolwe gesny word en dan so n pietjie anders afgewerk word.Jy kan ook nie meer n Mauser aksie,al is hy hoe sterk en oulik vergelyk met wat ons n 100 jaar later beskikbaar het i.t.v staal en ontwerp nie.Daar is geen vergelyking b.v. tussen n Mauser aksie en n RSA aksie as dit by akuraatheid kom nie.Dink weer voor jy 3 gewere se prys betaal
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Beste Pasmaak Geweer Bouers / Best Custom built Rifles in SA
Naand manne
Hier by ons in Pretoria is 'n man met die naam Andries Moller. Min manne wat 'n akkurate geweer soos hy kan bymekaar
maak. Andries is 'n een man show en hy het van die F-klas gewere gebou toe ons die Amerikaners geklop het. Hy het spesifiek Derek (vergeet sy van ) se geweer gebou wat die kompetisie gewen het.
Dan natuurlik Danie Joubert, die Big Bore manne sweer by hom. Hy bou sy eie slotaksies wat van baie ho?standaard is, maar jy betaal vir so aksie. Ek sien Koos Barnard het ook sy 243 by Danie in gegee.
Ek het ook al gehoor manne praat baie goed van Oom Ginger, Geno. Hy is egter al baie oud en mens wag blykbaar baie lank vir 'n wapen.
Mooi geweer Groete

Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2155
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Beste Pasmaak Geweer Bouers / Best Custom built Rifles in SA
Dags?
My stem gaan vir Danie Joubert en Bjinse Visser volgens my mening is daar nie 'n beter mense om by metaalwerk te laat doen nie. Danie-hulle se kolwe (vir die pasmaakgewere) word deur Faan de Vos gebou wat ek ook glo nie 'n gelyke het in SA nie.
Groetnis
My stem gaan vir Danie Joubert en Bjinse Visser volgens my mening is daar nie 'n beter mense om by metaalwerk te laat doen nie. Danie-hulle se kolwe (vir die pasmaakgewere) word deur Faan de Vos gebou wat ek ook glo nie 'n gelyke het in SA nie.
Groetnis
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Beste Pasmaak Geweer Bouers / Best Custom built Rifles in SA
Ek sien JJ Wapens gebruik CZ aksies.
Word alle aksies ingevoer, of is daar ouens wat self die aksies ook bou?
Word alle aksies ingevoer, of is daar ouens wat self die aksies ook bou?
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Beste Pasmaak Geweer Bouers / Best Custom built Rifles in SA
Hello Fanie, ek sien jy spreek my aan in die laaste post. ek glo ek mis iets, maar nou ja ek is nie bekend vir my inteligensie nie.
Groette
Groette
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Beste Pasmaak Geweer Bouers / Best Custom built Rifles in SA
Ek praat saam oor die sogenaamde pasmaak gewere.n Mauser aksie was nog tot 15 jaar gelede die benchmark vir pasmaak gewere,dit is nie meer goed genoeg nie,selfs n spingfield aksie is beter i.t.v akuraatheid.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Beste Pasmaak Geweer Bouers / Best Custom built Rifles in SA
nee, ou Fanie, ek stem saam man. ek weet net nie waar ek iets in die topic oor mausers gese het nie. sorry ou maat.