Rudolph scope
Posted: Wed Nov 19, 2014 6:03 pm
Ek wil net by julle hoor of die wie vir Rudolph gevra het vir die inligting vir die nuwe scope van hulle enige terugvoering gekry het.
Ek het nou al 3 keer vir hulle my besonderhede gestuur vir die inligting
. Die fout mag miskien van my kant wees dat dit nie deur kom by hulle nie, maar ek glo nie 3 keer nie.
Hoop nie dit is die tipe diens wat hulle gee nie. Aangesien dit my eerste Rudolph is wat ek gekoop het.
Ek het nou al 3 keer vir hulle my besonderhede gestuur vir die inligting
Hoop nie dit is die tipe diens wat hulle gee nie. Aangesien dit my eerste Rudolph is wat ek gekoop het.