Baikal O&U waarde?
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2108
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Baikal O&U waarde?
Ek het n 12br Baikal O&U met n single select trigger, jy kan met ander woorde kies watse loop eerste moet skiet. Ek soek graag n waarde vir die geweer. Hy het nognie baie gewerk nie seker so 300 rondtes geskiet en is nog baie styf so hy moet nog ingewerk word. Wat skat julle sal hy werd wees.
-
Bielie
- Jr. Member

- Posts: 82
- Joined: Mon Oct 20, 2014 2:49 pm
Re: Baikal O&U waarde?
Baikal is russiese maak en is bekend vir goeie werks gewere.So twee jaar terug baie mooi toestand 12 S/S gekoop vir R3k skiet baie lekker. Hulle word nie meer ingevoer nie en ou gaan maar sukkel met onderdele? Waarde so tussen R3k en R4k.tweede hans
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Baikal O&U waarde?
Nie geweet hulle kom in O&U nie. My S/S 2 jaar terug by Clasic Arms gekoop vir R1500. Was splinternuut.
-
Bielie
- Jr. Member

- Posts: 82
- Joined: Mon Oct 20, 2014 2:49 pm
Re: Baikal O&U waarde?
Dis verseker goeie koop gewees! Gewoonlik gaan die enkel skoot Baikal 12boor vir daai prys.Myne het ook graveer werk op en weet daar is verskilende modele maar myne het baie mooi hout en het maar seker bietjie te veel op daai staduim betaal?Maar hy was spotles nooit geskiet nie.Ongelukkig is hulle nou nie waardevol nie glo ou kan nou van hulle optel vir so R2k rond maar is lekker werks geweer.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Baikal O&U waarde?
Skop net soos 'n muil nie kan skop nie. Moes die kolf amper 1.5" korter maak. Skiet nou bair beter.
-
Bielie
- Jr. Member

- Posts: 82
- Joined: Mon Oct 20, 2014 2:49 pm
Re: Baikal O&U waarde?
Pvdw wrote:Skop net soos 'n muil nie kan skop nie. Moes die kolf amper 1.5" korter maak. Skiet nou bair beter.