Baie mooi!!
Posted: Thu Nov 13, 2014 8:15 pm
Ek weet en besef hierdie is 'n jag- en preditasie forum, maar hierdie is blêddie hoendervleis mooi!! Dis nie nuut nie, maar as jy speakers het, draai die volume op! Ek het dit die eerste keer gehoor toe my oudste meisiekind aan die sêr kompetisie vir universiteite deelgeneem het.
https://www.youtube.com/watch?v=jqpAgMxhx30
Groetnis
Dawie
PS: My persoonlike opinie ( ek mag mos ook een hê soos die manne wat bespreek watse kaliber nou regtig as "swaar" kwalifiseer) - dis van die mooiste wat ek deesdae gehoor het.