Baie mooi!!

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Baie mooi!!

Post by DawieKotze »

Ek weet en besef hierdie is 'n jag- en preditasie forum, maar hierdie is blêddie hoendervleis mooi!! Dis nie nuut nie, maar as jy speakers het, draai die volume op! Ek het dit die eerste keer gehoor toe my oudste meisiekind aan die sêr kompetisie vir universiteite deelgeneem het.

https://www.youtube.com/watch?v=jqpAgMxhx30

Groetnis

Dawie

PS: My persoonlike opinie ( ek mag mos ook een hê soos die manne wat bespreek watse kaliber nou regtig as "swaar" kwalifiseer) - dis van die mooiste wat ek deesdae gehoor het.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Re: Baie mooi!!

Post by matewis »

Janee Dawie jy vang my ook maklik in n wip met n goeie song. Leona doen hierdie een goed maar ek dink ek verkies steeds die oorspronklike weergawe deur Snowpatrol.

Dankie vir die deel, het al vergeet van hom.

Groete
Post Reply