Lees al lank, maar nou deel

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Beeskraal (BK)
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Tue Nov 11, 2014 5:29 pm

Lees al lank, maar nou deel

Post by Beeskraal (BK) »

Hello Almal

Ek is Riaan, vanaf Vryheid in Noord- KZN
Eerstens baie dankie vir die kaans om deel te neem , te gesels , raad te vra of saam te praat.

Maar vir eers sal ek net raad vra.Ek lees al vir n geruime tyd hier wat julle ouens skryf, en kon daardeur al reeds n hele klomp van my vrae beantwoord.

Baie dankbaar.
Groete
BK
-----------------------------------------------------------------------------------------

Groete
BK
"Belowe my...die beloofde land !...of is dit klaar hier...aan die ander kant !!!"
-Die Heuwels Fantasties
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Lees al lank, maar nou deel

Post by 243Songdaug »

Welkom Bk. Vra gerus en praat gerus saam - hiers 'n klomp skerp maan op die forum.
User avatar
Beeskraal (BK)
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Tue Nov 11, 2014 5:29 pm

Re: Lees al lank, maar nou deel

Post by Beeskraal (BK) »

Dankie.
Eks nogals tussen n klip en n harde plek met n paar vrae oor aansoekke. Sal maar onder 'Algemeen' gaan laat waai met die vrae
-----------------------------------------------------------------------------------------

Groete
BK
"Belowe my...die beloofde land !...of is dit klaar hier...aan die ander kant !!!"
-Die Heuwels Fantasties
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Lees al lank, maar nou deel

Post by Pvdw »

Welkom welkom. Daar is so klompie Jaracal manne daar rondom jou. Lekker wêreld daai.
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Lees al lank, maar nou deel

Post by Boesman10 »

Welkom Riaan.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Lees al lank, maar nou deel

Post by jamalley »

Welkom Riaan, hoop jy geniet dit nog meer, noudat jy formeel deel is.
Post Reply