Hi almal
-
Dcross
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Fri Oct 31, 2014 10:13 pm
Hi almal
Naand mense
Ek is 'n Bloemfonteiner wat op my gelukkigste is as ek besig is met vuurwapens. Ek skiet al van kleins af en het net nooit die liefde ontgroei nie. My liefde het begin by jag en langafstand skiet en my gebring na IPSC (SAPSA) waaraan ek nou al so 4 jaar deelneem. Ek het bietjie jag en geweerskiet begin afskeep met al die SAPSA kompetisies, maar het vaste voornemens om die situasie nou reg te stel.
Van ongedierte jag weet ek nie nastenby genoeg nie en het meer as 4 jaar laas 'n draai gaan ry. Ek hoop om hier raad te kry en baie te leer by die manne wat die werk verstaan.
Groete
Niel

- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Hi almal
Welkom.Beslis by die regte plek vir raad !!
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave

- .223 JAGTER
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Wed Sep 24, 2014 8:17 pm
Re: Hi almal
Welkom glo jy sal sommer gou leer as dit by jakke kom kan jy nooit genoeg leer en weet nie so oe op die forum en ore op die grond
Deur 'n begin te maak, maak jy soveel gouer klaar
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Hi almal
Welkom op die forum. Waar jag jy gewontlik?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Hi almal
Welkom welkom. Glo die plek gaan jy baie geniet.
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Hi almal
Welkom, hoop jy geniet dit baie
-
.303 JAGTER
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Mon Sep 01, 2014 1:56 pm
Re: Hi almal
Baie Welkom, jy gaan dit beslis baie geniet hier.
Groete.
Hennie
Groete.
Hennie
- Jacques du Plooy
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Sat Aug 30, 2014 1:39 pm
Re: Hi almal
Welkom...goeie raad is hier baie van!
At the roundabout, keep left...
Tikka T3 6XC Leftie
Tikka T3 .243 Leftie
Tikka T3 6.5 PRC Leftie
Tikka T1 .22 Leftie
Sako85 30-06 Leftie
Howa SS 6XC
Harrington&Richards 12BR.
Winchester .22LR
Lee Metford .303
Glock G19 Gen4
Tikka T3 6XC Leftie
Tikka T3 .243 Leftie
Tikka T3 6.5 PRC Leftie
Tikka T1 .22 Leftie
Sako85 30-06 Leftie
Howa SS 6XC
Harrington&Richards 12BR.
Winchester .22LR
Lee Metford .303
Glock G19 Gen4
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Hi almal
Hartlik welkom Niel, hier is sommer n hele paar manne van Bloem en nog baie meer wat wens hulle kon daar bly
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Hi almal
Welkom Niel.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Hi almal
Goeie Dag Niel, geniet dit hier, saam die jag manne en dames
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design