270 Win Reloads

Post Reply
JAPES
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Mon Aug 18, 2014 3:27 pm

270 Win Reloads

Post by JAPES »

More manne

Ek wil graag weet waar in JHB/PTA kan ek 270 Win reloads in die hande kry?

Dis maligheid en baie skadelik vir my bank rekening om nuwe patrone op die baan te gaan skiet.

Enige advies sal waardeer word.
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2486
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: 270 Win Reloads

Post by Flip Nel »

Japes

So ver ek weet mag iemand nie herlaaide ammo aan jou verkoop nie, hy moet 'n vervaardiger lisensie he om dit wettig te doen
JAPES
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Mon Aug 18, 2014 3:27 pm

Re: 270 Win Reloads

Post by JAPES »

Hi Flip Nel

Ek verneem ook so, maar ek soek 'n handelaar wat dit verkoop.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: 270 Win Reloads

Post by Carl »

PMP doen.

Kom ek stel dit so dit is nie kommersieel lewens vatbaar om te herlaai nie. Gaan na jou naaste vuurwapen winkel en koop die toerusting. Herlaai dan self.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Post Reply