Rhino Bullets vs Impala Bullets

Post Reply
User avatar
Pierre van der Horst
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Thu Mar 24, 2011 1:21 pm

Rhino Bullets vs Impala Bullets

Post by Pierre van der Horst »

Dags? Manne en Mannine,

Ek herlaai tans 220 Grein Rhino punte vir my Steyr Mannlicher 30 - 06. EK kry baie goeie groeperings, en goeie resultate op die wild wat ek jag. EK moet nou weer jag punte koop, en 1 van my vriende het voorgestel ek probeer Impala se 170 Grein punte.

Kan ek asb julle raad of advies kry rakende die volgende:

1. Hoe akkuraat is die Impala punte
2. Watse vleisskade maak Impals's
3. Is sy slaan krag dieselfde as 'n Rhino punt (Impala se swaarste punt in .30 kaliber is 170 Grein, maar die manne spog dat hulle 'n Kameelperd met 'n 130 Grein punt geskiet het)
4. Watse effek gaan Imapla's op my loop h? (lewensduur)
5. Is dit die moeite werd om Impala's te koop (Hulle is R 70 goedkoper as Rhinos per 50 punte).
6. Watse spoed loop Impala's teen?

Julle insette word waardeer
Steyr Mannlicher 30 - 06
Sauer & Sohn .270 Winchester
BRNO 30 - 06
BRNO .22 LR
Colt Trooper MK III 6" .357 Magnum
Beretta 92 F 9mm Para
Rossi .38 Special Snubby
BSA .303 British
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13663
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Rhino Bullets vs Impala Bullets

Post by Geno »

Hallo,
Welkom op die forum.
Kyk gerus hier:
http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=5
Ons het 'n toets met die Impis gedoen.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply