Mammie vs Gewere
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Mammie vs Gewere
Al die getroude manne, deel bietjie julle stories oor hoe julle vir mammie oortuig hoekom die volgende geweer broodnodig is, hoekom jy nie genoeg geld het om haar op n 2de honeymoon te vat nie terwyl jou kluis vol gewere staan, watse persentasie van die volle bedrag sy DINK jy vir die nuwe toevoeging tot die versameling betaal het? Kom laat ons bietjie lag en tips vang. Ek luister graag...
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH

- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Mammie vs Gewere
Ek en Ma het kry nog elke keer nuwe boee op die selfde tyd en die 223 is hare, en die
wildsvleis is vir skoonma wat cholesterol het......
(en nie Gerrie of Barry gaan my, my storie laat verander nie)
wildsvleis is vir skoonma wat cholesterol het......
(en nie Gerrie of Barry gaan my, my storie laat verander nie)
- WerMos
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Sun Aug 26, 2012 11:17 pm
Re: Mammie vs Gewere
Jy hoor dan pelle skryf vir mekaar fakture uit om vir mamma te wys hoe goedkoop die goedjies is! hehe

- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Mammie vs Gewere
Vertel haar liewers die waarheid en gun haar iets wat soortgelyke genot (nie noodwendig waarde in Rand) aan haar verskaf. Hoe langer jy die waarheid wegsteek of "suinig" daarmee omgaan, hoe erger gaan die gevolge eendag wees. Jou kinders behoort met dieselfde waardes grootgemaak word - betoon respek teenoor mekaar. Dit werk maar net die beste.
Jammer, ek weet my advies is nou nie in die gees van jou plasing nie.
Jammer, ek weet my advies is nou nie in die gees van jou plasing nie.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Mammie vs Gewere
In my huis dra ek die broek.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Mammie vs Gewere
... en met daai attitude trek jy hom seker nie baie uit nie ....Gromit wrote:In my huis dra ek die broek.
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Mammie vs Gewere
Ek dra die broek in my huis. My vrou het gesê ek mag maar so sê 
Groetnis
Philip
Philip
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Mammie vs Gewere
Skietgoed sake bespreek ek nie sommer by die huis nie. Wat die oog nie sien nie sal die hart nie pla nie.
My vrou sê vir my dat solank my speelgoed duurder raak en nie jonger nie, het sy nie n probleem nie.
My vrou sê vir my dat solank my speelgoed duurder raak en nie jonger nie, het sy nie n probleem nie.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
222 Sako
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am
Re: Mammie vs Gewere
VdWalt wrote:... en met daai attitude trek jy hom seker nie baie uit nie ....Gromit wrote:In my huis dra ek die broek.![]()
Skerp een!
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Mammie vs Gewere
Dries101 wrote:Die probleem is hoe om hom in die huis te kry sonder dat vroulief oplet
Maklik.
Maak soos n kennis van ons op Stellenbosch. Elke keer, wat gereeld is, wat hy n nuwe gun koop, sit hy die besem in n geweersak en loop by die huis uit. Dan sê hy vir sy vrou die wapensmid gaan gou n verstelling maak aan die geweer.
Dan gooi hy die besem terug oor die muur, en kom met die nuwe roer terug kluis toe. Vanaand knik hy maar net kop as die vrou kla oor hoe die tuinboy altyd die besem op die gras vergeet...
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- hencohugo
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm
Re: Mammie vs Gewere
Ek wil net se ek is die vrou en die laaste advies van duurder as jonger stem ek 100% mee saam!!!!!!!!! Groete Henco se vrou
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Mammie vs Gewere
Ek het nou al 3 handwapens vir my vrou gekoop. Sy herlaai saam met my en ek koop gereels vir ons .22 ammo. Ek wys haar gereeld die small pistol primers en die kruit wat haar 9mm aan die skiet hou. Solank daar genoeg ammo vir haar pistool en 22 revolver is is sy happy.
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Mammie vs Gewere
Frikkie ek is maar vars getroud.Na honeymoon gooi ek my broek vir my vrou en se^ vir haar trek hom aan..Sy se^ ek is mal sy gaan mos nooit in hom pas nie.Goed se^ ek,nou weet sy wie dra die broek in die huis..
Net daarna gooi sy vir my die sexy honeymoon panty en se ek moet dit aantrek.Ek se^ toe vir haar sy in mal ek gaan mos nooit daar inkom nie!
Reg se^ sy,as ek nie vinnig my attitude verander nie gaan ek nooit weer daar inkom nie!!

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Mammie vs Gewere
In teorie moet ek net soveel aan die huis spandeer soos aan my gunne. Dit werk goed en ma is ook gelukkig. Sy weet waar ek is, anders as die manne wat golf speel.
Sy gun my meeste van die plesiertjies.
Dankie my vrou. as ek moes kies tussen ma en my gunne kies ek haar, sy sal toelaat dat ek weer later kan gunne koop. Ek laaik haar.

Sy gun my meeste van die plesiertjies.
Dankie my vrou. as ek moes kies tussen ma en my gunne kies ek haar, sy sal toelaat dat ek weer later kan gunne koop. Ek laaik haar.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Mammie vs Gewere
Smeer daai heuning dik. Die hoofpad na die volgende skietwinkel is oop.Christo wrote:In teorie moet ek net soveel aan die huis spandeer soos aan my gunne. Dit werk goed en ma is ook gelukkig. Sy weet waar ek is, anders as die manne wat golf speel.
Sy gun my meeste van die plesiertjies.
Dankie my vrou. as ek moes kies tussen ma en my gunne kies ek haar, sy sal toelaat dat ek weer later kan gunne koop. Ek laaik haar.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Mammie vs Gewere
Dankie vir jou advies, ek sal dit volg eendag as ek getroud is en kinders het, maar vir nou wil ek net lekker lag vir die ouens se stories. Dit was tog die doel van die onderwerp onder "vir die lagspiere".win270 wrote:Vertel haar liewers die waarheid en gun haar iets wat soortgelyke genot (nie noodwendig waarde in Rand) aan haar verskaf. Hoe langer jy die waarheid wegsteek of "suinig" daarmee omgaan, hoe erger gaan die gevolge eendag wees. Jou kinders behoort met dieselfde waardes grootgemaak word - betoon respek teenoor mekaar. Dit werk maar net die beste.
Jammer, ek weet my advies is nou nie in die gees van jou plasing nie.
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Mammie vs Gewere
Ek dink gewere is soos visstokke koop en katrolle.
My vrou weet ek skiet en vang vis maar sy weet nie waarmee nie.
So as ek iets nuuts koop sit ek dit maar net in die garage of in die kluis,as sy nie uitvra nie dan se ek niks nie.
Met die pistool was dit bietjie anders,want ek dra hom elke dag.
Maar ek het haar verduidelik dis vir ons beskerming en sy was baie happy daarmee(sy vra eintlik nou al vir my het ek my pistool by my,want sy voel veiliger).Ek het haar toe die Edgars kaart gegee en gese sy kan koop wat sy wil.So sy was happy en ek was happy.
mmm,nou wat gaan ek vir haar se as ek n haelgeweer of .243 koop?
My vrou weet ek skiet en vang vis maar sy weet nie waarmee nie.
So as ek iets nuuts koop sit ek dit maar net in die garage of in die kluis,as sy nie uitvra nie dan se ek niks nie.
Met die pistool was dit bietjie anders,want ek dra hom elke dag.
Maar ek het haar verduidelik dis vir ons beskerming en sy was baie happy daarmee(sy vra eintlik nou al vir my het ek my pistool by my,want sy voel veiliger).Ek het haar toe die Edgars kaart gegee en gese sy kan koop wat sy wil.So sy was happy en ek was happy.
mmm,nou wat gaan ek vir haar se as ek n haelgeweer of .243 koop?
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Mammie vs Gewere
Dis vir my n baie mooi storie.Pappabeer wrote:Dries101 wrote:Die probleem is hoe om hom in die huis te kry sonder dat vroulief oplet
Maklik.
Maak soos n kennis van ons op Stellenbosch. Elke keer, wat gereeld is, wat hy n nuwe gun koop, sit hy die besem in n geweersak en loop by die huis uit. Dan sê hy vir sy vrou die wapensmid gaan gou n verstelling maak aan die geweer.
Dan gooi hy die besem terug oor die muur, en kom met die nuwe roer terug kluis toe. Vanaand knik hy maar net kop as die vrou kla oor hoe die tuinboy altyd die besem op die gras vergeet...
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: Mammie vs Gewere
My vrou het my donderdag uit ge-aaa, omdat ek nie vir haar blomme gekoop het nie. Toe ek vra watter dag ek dan vergeet het, se sy vir my; it's bosses day today.
Ek jok nooit vir my vrou nie, ek vertel haar ten minste 'n jaar later wat ek gekoop het, hoe min ek daarvoor betaal het, en hoe baie dit nou al kos.
Ek jok nooit vir my vrou nie, ek vertel haar ten minste 'n jaar later wat ek gekoop het, hoe min ek daarvoor betaal het, en hoe baie dit nou al kos.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
-
vernon
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Oct 04, 2011 3:12 pm
Re: Mammie vs Gewere
My biggest fear is when I die
My wife will sell my Guns for what I told her they cost.
My wife will sell my Guns for what I told her they cost.
-
GvA
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Sat Jan 01, 2011 4:46 pm
Re: Mammie vs Gewere
Win270, jou raad is spot on. Hoe meer ek deel, hoe meer kan ek speel!
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Mammie vs Gewere
Ek lieg NOOIT oor die prys nie.
Ek gaan soek bloot die heel duurste advertensie, wat ek dan vir haar wys, om vir haar te wys hoe groot bargain die ding dan nou is.
(Hierdie taktiek is nie beperk tot skietgoed nie)
Ek gaan soek bloot die heel duurste advertensie, wat ek dan vir haar wys, om vir haar te wys hoe groot bargain die ding dan nou is.
(Hierdie taktiek is nie beperk tot skietgoed nie)
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Mammie vs Gewere
Sien ek moes kies. Sy of skiet. Gaan my gewere mis.junglejulian wrote:Frikkie ek is maar vars getroud.Na honeymoon gooi ek my broek vir my vrou en se^ vir haar trek hom aan..Sy se^ ek is mal sy gaan mos nooit in hom pas nie.Goed se^ ek,nou weet sy wie dra die broek in die huis..
Net daarna gooi sy vir my die sexy honeymoon panty en se ek moet dit aantrek.Ek se^ toe vir haar sy in mal ek gaan mos nooit daar inkom nie!
Reg se^ sy,as ek nie vinnig my attitude verander nie gaan ek nooit weer daar inkom nie!!
Last edited by Frikkie Coetzee on Sun Oct 19, 2014 4:05 pm, edited 1 time in total.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Mammie vs Gewere
Kan jy asb fotos en pryse plaas Frikkie. ek stel belangGaan my gewere mis.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Mammie vs Gewere
My vrou het 'n trop perde. Say no more. Sy is dus doodstil as ek geweer-goete koop
Mooiloop!
Mooiloop!