Mobiele skaap laaibank?
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Mobiele skaap laaibank?
Jis almal, ek soek n mobiele skaaplaaibank wat ten minste tot op 2de dek kan laai. Is daar n vervaardiger wat jul kan aanbeveel, ek kyk op die oomblik na Agri Shalom sin. Groete Tjops
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Mobiele skaap laaibank?
Tjop,
Ek soek ook een ,,laat weet as jy regkom
Ek sien net wat tot op eerste dek laai
Smirre
Ek soek ook een ,,laat weet as jy regkom
Ek sien net wat tot op eerste dek laai
Smirre
-
222 Sako
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am
Re: Mobiele skaap laaibank?
Lamtjop
Ons gebruik die een van Agri Shalom en is baie tevrede. Hy laai gemaklik tot op 2de dek. Het probleem met hulle beeshekke gekry en hulle het dadelik omgeruil.
So as jy hom kies dink ek nie jy maak ñ fout.
Groete

bullseye
Re: Mobiele skaap laaibank?
More manne
ek het een van agri shalom se skaapkrale is in baie goeie toestand het 29 hekke plusafkeer hekke wil R35000 plus btw he dis n bargain kan laai tot 3 dek kontak my vir fotos. Is basies 1.5 jaar oud en het registrasie papiere.
tel nul 8 drie 255 dubbel 1 90
groete
Bullseye