Page 1 of 1

Kameelperd jag

Posted: Thu Mar 24, 2011 7:39 am
by DUTOITF
Vir die manne wie belangstel daar is kameelperde beskikbaar vir jag in die Limpopo Provinsie teen R11000.00 per kameelperd en jy hou die vleis. Daar moet uitgedun word en 'n stuk of 35 kameelperde moet afgehaal word.
Belangstellendes kan Nico by 0729272704 skakel vir verdere besonderhede.
Ek gaan verseker 'n jong bul soek vir die vleis.

Re: Kameelperd jag

Posted: Sun Mar 27, 2011 9:07 pm
by Gerhard
DUTOITF wrote: Vir die manne wie belangstel daar is kameelperde beskikbaar vir jag in die Limpopo Provinsie teen R11000.00 per kameelperd en jy hou die vleis. Daar moet uitgedun word en 'n stuk of 35 kameelperde moet afgehaal word.
Belangstellendes kan Nico by 0729272704 skakel vir verdere besonderhede.
Ek gaan verseker 'n jong bul soek vir die vleis.
Waar in die Limpopo is die jag plek?

Is die 35 kameelperde alles op een stuk grond?

Re: Kameelperd jag

Posted: Mon Mar 28, 2011 3:06 pm
by DUTOITF
Al die kameelperde is op een plaas tussen naby mesina Mesina.
Nico Alberts is die kontak persoon en sy nommer is 0729272704 as jy met hom wil skakel