Vir die manne wie belangstel daar is kameelperde beskikbaar vir jag in die Limpopo Provinsie teen R11000.00 per kameelperd en jy hou die vleis. Daar moet uitgedun word en 'n stuk of 35 kameelperde moet afgehaal word.
Belangstellendes kan Nico by 0729272704 skakel vir verdere besonderhede.
Ek gaan verseker 'n jong bul soek vir die vleis.
Kameelperd jag
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Kameelperd jag
Waar in die Limpopo is die jag plek?DUTOITF wrote: Vir die manne wie belangstel daar is kameelperde beskikbaar vir jag in die Limpopo Provinsie teen R11000.00 per kameelperd en jy hou die vleis. Daar moet uitgedun word en 'n stuk of 35 kameelperde moet afgehaal word.
Belangstellendes kan Nico by 0729272704 skakel vir verdere besonderhede.
Ek gaan verseker 'n jong bul soek vir die vleis.
Is die 35 kameelperde alles op een stuk grond?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
DUTOITF
Re: Kameelperd jag
Al die kameelperde is op een plaas tussen naby mesina Mesina.
Nico Alberts is die kontak persoon en sy nommer is 0729272704 as jy met hom wil skakel
Nico Alberts is die kontak persoon en sy nommer is 0729272704 as jy met hom wil skakel