Soliede punte

Post Reply
reggie
Full Member
Full Member
Posts: 145
Joined: Mon Dec 10, 2012 10:37 pm

Soliede punte

Post by reggie »

Naand manne,

ek wil graag weet of soliede braas punte (Impala) nadelig sal wees vir jou geweer se loop oor die lang tydperk?
Of sal dit maar die selfde wees as die ander punte op die mark?
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Soliede punte

Post by henning »

reggie wrote:Naand manne,

ek wil graag weet of soliede braas punte (Impala) nadelig sal wees vir jou geweer se loop oor die lang tydperk?
Of sal dit maar die selfde wees as die ander punte op die mark?
Brass het meer smering ( lubrisity ) as koper dus glip hy makliker deur die loop.
Alhoewel brass beter smering het is dit wel n bietjie harder en grafeer nie so maklik in die lande maar daarna glip hy lekker in die loop af.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Roden
Newbie
Newbie
Posts: 39
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:46 pm

Re: Soliede punte

Post by Roden »

More Reggie

Ek het nog nooit Impala solids gebruik nie, maar ek like maar my expanders, ek't al gehoor die manne se solids hardloop bietjie vinnig deur n ding en dat expanders eerder al sy energie op 1 plek gebruik.
reggie
Full Member
Full Member
Posts: 145
Joined: Mon Dec 10, 2012 10:37 pm

Re: Soliede punte

Post by reggie »

Dankie die plan is maar om die solids net op die baan te gebruik.
User avatar
Roden
Newbie
Newbie
Posts: 39
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:46 pm

Re: Soliede punte

Post by Roden »

Well, op die baan is dit nou n Ander Storie! Volgens die impalla solid pakkie brand die punt jou loop nie so rof nie
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Soliede punte

Post by Boesman10 »

Ek gebruik Impala punte nou al vir 'n hele ruk op beide die .308 en die .300WM. Tot en met hede het ek tussen die wapens seker al +- 1300 punte geskiet en kon tot en met hede nog nie probleme in die loop waarneem nie. Het onlangs wel 'n bore scope gebruik op die .308 wat al die langste die Impala's skiet en kon geen probleem sien nie.

Daar is wel een ding wat jy aan moet dink en die is dat die Impala punte is nie die beste as dit by teiken skiet kom nie. Die grootste probleem is dat die BC maar net .315 is so daar is min aerodinamika in die punt. Op die jagveld kom die punt na vore deur die min vleis skade maar op die baan as ek vir presisie gaan en soek drie skote wat sny op 200 of 300 meter dan kon ek dit nog nie reg kry nie.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
User avatar
Roden
Newbie
Newbie
Posts: 39
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:46 pm

Re: Soliede punte

Post by Roden »

Ek hou maar van Hornady se punte, nog nooit solids gebruik nie!
User avatar
FrankTheTank
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Tue Sep 02, 2014 9:41 am

Re: Soliede punte

Post by FrankTheTank »

Ek sal sê, vir teiken en jag gebruik 'n punt wat dieselfde BC het.
Vir teiken is solids tjarp of wat ookal goedkoper is. (Match ammo)

As die BC ,en die lading obviously, dieslefde is spaar jy jouself baie moeite.
Laastens ek kan nie insien dat Brass solids jou loop sal beskadig oor die langtermyn nie.

Gebruik die miltere instansies nie FMJ's nie en is hulle nie van Brass gemaak nie?
Headshots safes ammo and meat.
Howa Model 1500 .308 Zeist Scope 4-12X42
User avatar
Roden
Newbie
Newbie
Posts: 39
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:46 pm

Re: Soliede punte

Post by Roden »

Stem saam met Frank
Post Reply