Watter ball valve/swemmer?
Posted: Mon Oct 13, 2014 8:31 pm
Die suiderkruis bras tipe is duur en is glasdnie meer so goed soos wat dit was nie. Die bras is te sag, die water sny n sloot in the bek en dan kan hom basies weg gooi. Party van hulle vyl ek so bietjie dan werk hy weer vir n ruk. Seker Chinese brass
. http://southx.bloem-online.com/southern ... loatvalves
Die jooste ss een hou ook nie langer nie, en is ook nie goedkoop nie. http://www.joostecylinders.com/jooste_p ... erproducts
Ek pomp in damme en versprei dit met pyplyne na elke kamp waar n tenk met n krip is, met valve valves. Die druk kan tot 25 m wees.
Die plaaslike ko-op hou die 2 aan en nog een of twee goed aan ek nie eers will probeer nie.
Enige iemand wat weet van n beter ball valve, of wat gebruik julle?