Weet nie of daar baie Oudtshoorn manne die forum lees nie, ek hoop regtig so. Is daar nie miskien iemand wat grond hier het waar ons 'n 1000m baan kan oprig nie. Kan nogal belangstelling wek. Kontak my asb
Nico 082 781 6810
Oudtshoorn langafstand skietplek tot op 1000m?
-
NicovanderMerwe
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Tue Apr 29, 2014 3:40 pm
-
GvA
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Sat Jan 01, 2011 4:46 pm
Re: Oudtshoorn langafstand skietplek tot op 1000m?
Hallo Nico, die SA Jagters baan op Trutersdal kan goeie opsie wees. Ons moet hom net gaan meet.
