Page 1 of 1

Dop vul of ontbranding?

Posted: Sun Sep 21, 2014 4:55 pm
by acssa
Wat moet die meeste aandag kry tussen dop vul of ontbranding?

Het gelees manne in VSA se dop moet so vol as moontlik wees en onbranding 96-99%. Is dit waar?

Re: Dop vul of ontbranding?

Posted: Sun Sep 21, 2014 6:23 pm
by tripodmvr
acssa wrote:Wat moet die meeste aandag kry tussen dop vul of ontbranding?

Het gelees manne in VSA se dop moet so vol as moontlik wees en onbranding 96-99%. Is dit waar?
Hoe nader die ontbranding aan 100% is hoe beter. Ons kan egter in SA nie te kieskeurig wees oor dryfmiddel nie. Jy skiet S385 in jou 7mm Rem Mag en jy het geen ander keuse wat beter werk nie.