Wat moet die meeste aandag kry tussen dop vul of ontbranding?
Het gelees manne in VSA se dop moet so vol as moontlik wees en onbranding 96-99%. Is dit waar?
Dop vul of ontbranding?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Dop vul of ontbranding?
Hoe nader die ontbranding aan 100% is hoe beter. Ons kan egter in SA nie te kieskeurig wees oor dryfmiddel nie. Jy skiet S385 in jou 7mm Rem Mag en jy het geen ander keuse wat beter werk nie.acssa wrote:Wat moet die meeste aandag kry tussen dop vul of ontbranding?
Het gelees manne in VSA se dop moet so vol as moontlik wees en onbranding 96-99%. Is dit waar?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

