Dies skoonmaak

User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Dies skoonmaak

Post by BLOK »

Wil graag hoor wat gebruik julle om dies aan binnekant skoon te maak, het agtergekom dat myne al effe begin aanpak van die caselube, ek het toe nitrisolvent met n oorpluisie gebruik om dit te verwydr en was verbaas om te sien hoeveel koper saam met die ou lube uitkom. Was dit verkeerd van my om nitrosolvent te gebruik en wat gebruik die ander mense.

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
grumpy

Re: Dies skoonmaak

Post by grumpy »

"CLEAN WITH ALCOHOL"

Wat bedoel hulle? Rum, whisky of wat? As dit die geval is gaan niemand skoonmaak nie want dan word daar gemors met goeie goed!  :laugh: :laugh: :angel:
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Dies skoonmaak

Post by blaser »

carb cleaner
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Dies skoonmaak

Post by Monrique (SJ) »

Ek het al 1 keer thinners en n kwas gebruik en hulle het baie mooi uit gekom.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Dies skoonmaak

Post by Stefan764 »

Ludwig ek dink jy het hom op die kop geklits nou. +1 vir jou stelling
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Dies skoonmaak

Post by Raven »

Ludwig,

Dit maak sin wat jy s?  :police:

Nou en Petrol????  ek vra maar net

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Dies skoonmaak

Post by BLOK »

Ludwig

Stem maak sin wat jy se, sal dan maar in die vervolg daai "die" alkohol dop voer so saam die brass doppe.
Baie dankie vir die terugvoering

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Dies skoonmaak

Post by Monrique (SJ) »

Manne

Wat dan van dit skoonmaak met "Contact cleaner" of "Pow'R Wash" dit is n skoonmaak middel in n spuitblik wat mens, contactors, overloads en elektriese skakel toerusting mee skoonmaak, en verdamp nog voordat jy kan se mes!  Dink julle dit sal werk?  Dink nie hulle sal so iets vervaardig wat n olie basis in het waar daar met elektriese toerusting gewerk word nie.!!

Groetnis
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Dies skoonmaak

Post by Monrique (SJ) »

Ludwig

Ek sal moet loer en presies kyk wat daarop staan. Sal laat weet.
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Dies skoonmaak

Post by Raven »

Nou wonnder ek ook of 'n man die matrys in die Ultrasonic cleaner ook kan ingooi  :-\

Die veiligste is seker nou, spirits en 'n lappie

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Dies skoonmaak

Post by Raven »

Ludwig,

Kraanwater en 'n teelepel sunlight liquid, ek sal volgende week toets doen met my doppies en vir julle 'n foto opsit.

Die "before" en "after" fotos

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Dies skoonmaak

Post by Monrique (SJ) »

Het hierdie van die internet af gelee.  Dit lyk na die betandele teenwoordig.
SECTION 2: COMPOSITION/INFORMATION ON INGREDIENTS
Chemical Name CAS# Wt. % Range
1,1,1,2,2,3,4,5,5,5-decafluoropentane 138495-42-8 1.0-30.0
1,1,1,3,3-pentafluorobutane 406-58-6 0.0-50.0
trans-1,2-dichloroethylene 156-60-5 10.0-25.0
1,1,1,2-tetrafluoroethane 811-97-2 35.0-65.0
methanol 67-56-1 0.1-1.0
Groetnis
User avatar
namhunt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 387
Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm

Re: Dies skoonmaak

Post by namhunt »

Hoe hou julle manne die roes weg van julle dies af? As dit so baie reen kry ek so roes uitslag op my dies waarvan ek net mooi niks hou nie.

Groete
Daan
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 834
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: Dies skoonmaak

Post by Drenalinjunkie »

Ludwig wrote: Sien, hier is hoe ek die ding vir myself logies uitgewerk het, so s? maar as julle dink ek het die kat aan die agterent beet. Case lube is 'n spesiale chemiese samestelling van 'n produk wat jou doppe glad genoeg maak om in die sizing die te gaan, maar terselfde tyd is dit ook so gemaak om nie skadelik te wees teenoor Nitrosellulose nie, sodat as daar 'n klein bietjie aan die binnekant van jou dop kom, dit nie jou poeier gaan skade maak of affekteer op enige manier nie. Nou wil mens allerande ander skoonmaak middels in jou dies gaan druk en watse effek het dit nou sou daar dalk 'n klein bietjie aan die binnekant van jou dop beland met die sizing proses? Ek sal baie versigtig wees om enige olie basis skoonmaak middel soos thinners binne in die die te gebruik. Ek kan net nie sien dat dit 'n goeie ding is nie, en hy gaan boonop beslis 'n laag agterlaat aan die binnekant van die die. Spirits (alkolhol) verdamp baie vinnig en los nie 'n lagie agter nie en verwyder die case lube maklik en sonder moeite. Dis maar die rede hoekom ek dink dieset vervaardigers mens aanraai om met alkohol skoon te maak. Maar ek mag verkeerd wees.
Ludwig,

Gebruik Petrol. Dit werk beter as thinners... :D
User avatar
namhunt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 387
Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm

Re: Dies skoonmaak

Post by namhunt »

Ludwig

Dit is waar daai RTFM ding seker inkom.  ;D

Groete
Daan

PS: If all else fails, read the menu.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Dies skoonmaak

Post by BLOK »

Nou n verdere vraag

Wat gebruik julle om te lube, ek het tot dusver die buis goed gebruik wat ek oorspronklik saam my LEE stel gekry het, die twee buise is nou op maar ek wil nie graag weer van dit kry nie aangesien dit baie oneweredig aansmeer en as dit droog word word dit soos ou gries watlekker aanpak. Blykbaar is daar n produk wat mens kan aanspuit hoe goed werk dit en wat is die kostes daarvan. Ek het ook elders gelees van mense wat kla dat sommige lubes taai is en morsig wat is julle mening

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
grumpy

Re: Dies skoonmaak

Post by grumpy »

Ludwig, Daai doppie is maar klein om n dop te drink jong! Ek sien die manne praat van lube. Een man het vir my gese om die spray and cook te gebruik. Hy se dit gaan baie ver. Hy se ook die olie was mos af as jy jou doppe was voor jy aangaan met die volgende proses.

Wat nou?  :o
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Dies skoonmaak

Post by Monrique (SJ) »

Ek het nog net goeie goed van die gehoor, wil self vir my aanskaf. Smeer dit sommer met die vinger aan.
Imperial se Sizing Die Wax
Groetnis
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Dies skoonmaak

Post by BLOK »

Ludwig

Ja het ook al van daai wax gehoor, maar gaan dit nie weer die selfde effek gee as wat ek tans met LEE wax het nie dat dit ook binne die dies aanpak nie.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Dies skoonmaak

Post by Monrique (SJ) »

Blok


Ek dink nie so nie, weet van iemand wat so n blikkie al etlike jare gebruik en hy's nog nie eers half nie. Hou baie lank.  Jy smeer hom net liggies aan die nek en net agter die skouer so n wysvinger breedte, maar nie op die skouer self nie.

Groetnis
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Dies skoonmaak

Post by Raven »

Manne,
Gaan loer daar in die vrou se spens....... Olive oil werk fantasties, maar dit moet die regte Olive oil wees  ;)

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: Dies skoonmaak

Post by 222 »

Ek dag julle manne neck size net ;D

Gebruik sommer Graphite poeier. Daai soort wat mens in die Vakuum-planters gebruik, my so bakkie gemaak waarin ek 'n borseltjie gesit het wat regop staan, klomp poeier en so 3 haelpatrone (nr7) se lood ingegooi en siedaar. Dies loop lekker glad oor die bek en word nie so vuil nie.
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Dies skoonmaak

Post by Raven »

222

Is dit nou vir necksize of fullsize, vir necksize het Redding ook 'n lekker "Dry Neck Lube"... sulke korreltjies wat goed werk, en dit hou lank, is ook goedkoop.

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Dies skoonmaak

Post by Rasmus »

Spray en cook werk soos n "bom" so ook daai olyf olie wat jy kan spuit. Na die tyd vee jy hom net af met lappie en jou dop lyk sommer heel gaaf. By paar ouens van dit gehoor en toe nou die dag sommer self getry. Werk rerig lekker
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: Dies skoonmaak

Post by 222 »

Raven

Nee net vir Necksize, het al te veel 'n dop - die kombinasie gehad wat mekaar nie wou los nie. Full size doen ons maar op die ou manier. Het al Graphite ghries gebruik maar is 'n effe gemors. (ook net toe die nood gedruk het)
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
Post Reply