Ek wonder hoe lank dit hulle gaan vat voor hul agter kom die website lyk nie soos hy moet nie
Wat gaan aan by PMP ?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Wat gaan aan by PMP ?
http://www.pmp.co.za/
Ek wonder hoe lank dit hulle gaan vat voor hul agter kom die website lyk nie soos hy moet nie
Ek wonder hoe lank dit hulle gaan vat voor hul agter kom die website lyk nie soos hy moet nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Wat gaan aan by PMP ?
Eish. Iemand het lekker gehack.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- JohanvanZyl
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wat gaan aan by PMP ?
JohanvanZyl wrote:PMP het die man duidelik ontstel.
Hyt seker gaan jag met hul ammo
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Wat gaan aan by PMP ?
Ek kry 'n lg in request.
Wat gaan daar aan?
Wat gaan daar aan?
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Wat gaan aan by PMP ?
screenshot asb. ek kan nie daar in nie. Onthou net om jou "ander" tabs toe te maak.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wat gaan aan by PMP ?
Hulle het die website gehack en iemand se ma of n ding gevloek.Ek sien hulle het nou die site af gehaal en is seker besig om hom reg te probeer maak dit is hoekom mens die login request kry. Moet se daai website lyk makliker om te hack as hallo kitty se forum want daai was maar net n basic script wat hul teen die site/IP Range hardloop om te kyk watse patches nie installed is nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Wat gaan aan by PMP ?
en in afrikaans?Capt. Oblivious wrote:Hulle het die website gehack en iemand se ma of n ding gevloek.Ek sien hulle het nou die site af gehaal en is seker besig om hom reg te probeer maak dit is hoekom mens die login request kry. Moet se daai website lyk makliker om te hack as hallo kitty se forum want daai was maar net n basic script wat hul teen die site/IP Range hardloop om te kyk watse patches nie installed is nie
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wat gaan aan by PMP ?
Hulle vat n program wat hul skryf en dan hardloop hulle hom teen n klomp adresse van webservers wat jy van buite op die internet kan access en kyk dan of daar enige "openinge" is om aan te val.As jy nie al die site se "patches" gereeld update nie is daar run arounds hoe jy gewoonlik in so n website kan in kom.Die program wat hulle hardloop soek vir daai missing patches en val dan die server/site deur daai opening aan.
196.25.69.125 is PMP se website se external IP address so dan gaan hulle van daar af en kyk of hulle die website van buite af kan access deur n update/patch wat nie gedoen is nie en dan verander hulle maar soos hulle wil.Ek glo nie hulle het vir PMP as such probeer hack nie dit was maar net een van die websites/server wat in die IP range was wat hulle by kon in kom.
Party mense het net te veel tyd en hy was seker besig om vir n online game te wag om te laai.