Taktiese teleskoop vir veidskiet
Posted: Mon Sep 08, 2014 9:33 am
Goeie dag
Ek het na die naweek se veldskiet besluit ek moet vir my 'n taktiese teleskoop kry vir die veldskiet kompetisies. EK skiet nou met my Nikon Prostaff 4-12x40 en sukkel met die ver skote. Ek soek iets waarvan ek die kruishaar kan gebruik om te help afstand bereken op veral die ghonge.
Wat beveel julle aan, ek kan nie iets soos Nightforse bekostig nie, wat is goedkoper, werkbare opsies? Na wat se vergrotings moet ek kyk. 6-24? Ek dink nogal aan Rudolph.
Dankie
Bennie