Taktiese teleskoop vir veidskiet

Post Reply
User avatar
BennieO
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am

Taktiese teleskoop vir veidskiet

Post by BennieO »

Goeie dag

Ek het na die naweek se veldskiet besluit ek moet vir my 'n taktiese teleskoop kry vir die veldskiet kompetisies. EK skiet nou met my Nikon Prostaff 4-12x40 en sukkel met die ver skote. Ek soek iets waarvan ek die kruishaar kan gebruik om te help afstand bereken op veral die ghonge.
Wat beveel julle aan, ek kan nie iets soos Nightforse bekostig nie, wat is goedkoper, werkbare opsies? Na wat se vergrotings moet ek kyk. 6-24? Ek dink nogal aan Rudolph.

Dankie
Bennie
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
User avatar
Maximus
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Tue May 21, 2013 9:34 am

Re: Taktiese teleskoop vir veidskiet

Post by Maximus »

Bennie, ek dink nie jy sal maklik met beter as hierdie opsie wegkom nie.

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=76&t=34650
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Taktiese teleskoop vir veidskiet

Post by Sangoma (IAN) »

Of dalk n goeie tweede handse Sightron
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2112
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Taktiese teleskoop vir veidskiet

Post by Supacow »

Waar bekom n man so n goeie 2de handse sightron?
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Taktiese teleskoop vir veidskiet

Post by Sangoma (IAN) »

Supacow wrote:Waar bekom n man so n goeie 2de handse sightron?
Dalk by my :)
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2112
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Taktiese teleskoop vir veidskiet

Post by Supacow »

Nou laat ons hoor wat is dalk beskikbaar... ;)
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Taktiese teleskoop vir veidskiet

Post by Capt. Yoda »

Maximus wrote:Bennie, ek dink nie jy sal maklik met beter as hierdie opsie wegkom nie.

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=76&t=34650

Sommer daai een
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
BennieO
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am

Re: Taktiese teleskoop vir veidskiet

Post by BennieO »

viewtopic.php?f=76&t=34650
Gaan hierdie anders wees as die C1 6-24x50 met T3 kruishaar wat nou op die mark is? Gaan die T3 kruishaar dalk bietjie verander?
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Taktiese teleskoop vir veidskiet

Post by Capt. Yoda »

Ek glo nie die T3 kruis sal verander nie, ek hoop ook nie so nie.IS maar meer die turrets, lengte/gewig en miskien ook die lense wat bq verander
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply