Hulp benodig

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
Paul Jonker
Full Member
Full Member
Posts: 119
Joined: Wed Aug 10, 2011 2:47 pm

Hulp benodig

Post by Paul Jonker »

Help asb dringend.
Ek is n man. Ek drink elke dag 2l brandewyn uit en rook 60 Winston sigarette n dag.
As die mense n idee het wat dit kos sal hul dalk my probleem verstaan. My sigarette kos R35 n pakkie as jy dit met 3 pakkies maal kos dit my R125 n dag. Brandewyn en Coke kos my so R300 n dag.
Ek werk nie. Ek haat werk. Ek soek ook nie werk nie. Ek het een dag by die robot gestaan maar ek het seker net n uur daar gestaan want die son brand mens dood. So dit is ook nie n werk vir my nie.
Ek het meubels afgelewer maar ek is lief vir slaap en as ek stop om bietjie te rus dan raak ek aan die slaap en dan skrik ek ure later wakker en dan is die goed op die lorrie gesteel of nat gereen of so laat dat die mense die winkel vloek en hul geld terug vra. So moenie vir my werk offer nie. Ek WIL NIE WERK NIE!
Ek soek net n vrou wat n goeie werk het. Ek is bereid om my huidige vrou te verlaat want syt sommer besluit sy wil ook nie meer werk nie. Verbeel jou. Watse tipe ma doen dit, watse soort vrou doen dit aan haar man? Sy weet ekt verslawings en as ek 10uur my brandewyn op gedrink het gaan slaap ek.
Dit is net Saterdae aande wat ek sakgeld soek om na die withuis te gaan want daai girls daar is nie goedkoop nie. Hul verwag pond. Nou wil sy kom jaloers raak oor ek Saterdae uitgaan maar sy kan elke dag gaan werk.
Ek is nie jaloers oor dit nie en ek staan nie in haar pad nie. Sys baie selfsugtig. Tot die sielkundige het gese mnr dit beter en verdwyn uit die vrou se lewe. Ek het nou nie geld vir drank of sigarette nie en nou kerm in my ore. Pleks loop werk sy net maar sys te ly.
Ek soek n ander betroubare vrou wat goed vir my sal sorg. Sy hoef nie mooi te wees nie. Sy moet net n goeie werk he, kar wat ek kan dorp toe ry en so af en toe gaan visvang saam vriende en dan Saterdae is my af aande.
Ek soek Saterdae R2000 sakgeld want dit is my enigste ontspanning wat ek het. Dametjies kan my inbox en hul salarisse en ouderdom en so aan los.
Die salaris moet gegee word.
GUNS DON'T KILL PEOPLE, DADS WITH PRETTY DAUGHTERS DO

.22LR MAUSER
.308 WIN SAKO L579 FORESTER
12BR MUNDIAL S/S SHOTGUN
User avatar
Paul Jonker
Full Member
Full Member
Posts: 119
Joined: Wed Aug 10, 2011 2:47 pm

Re: Hulp benodig

Post by Paul Jonker »

Vergeet om te noem: die ou bly in Brakpan
GUNS DON'T KILL PEOPLE, DADS WITH PRETTY DAUGHTERS DO

.22LR MAUSER
.308 WIN SAKO L579 FORESTER
12BR MUNDIAL S/S SHOTGUN
User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: Hulp benodig

Post by PaulM »

Ek wed jou die kêrel se inbox loop nou al oor!!! :laugh: :laugh:
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Hulp benodig

Post by Jacquesb »

Dis mos hoe dit gedoen moet word.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Hulp benodig

Post by douw »

Hoekom is dit by die grappie afdeling?
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Hulp benodig

Post by Jacquesb »

Douw
jyt my nou laat dink vir n minuut voor ek die antwoord kon uitwerk.
lekker dag mater
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Hulp benodig

Post by Jacquesb »

++>: Douw
jyt my nou laat dink vir n minuut voor ek die antwoord kon uitwerk.
lekker dag mater
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Hulp benodig

Post by douw »

Jacquesb wrote:++>: Douw
jyt my nou laat dink vir n minuut voor ek die antwoord kon uitwerk.
lekker dag mater
Jy sien, as mens nie die gesiggies bysit nie! >:+
Post Reply