So bietjie jag fotos deel oor jaartjies.

Post Reply
User avatar
Gamkaboer
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Tue Sep 02, 2014 11:10 am

So bietjie jag fotos deel oor jaartjies.

Post by Gamkaboer »

So paar van die bokke wat ek oor n paar jaar plat getrek het...

Baie bokke ook wat nie op fotos is nie... partykeer vergeet mens maar die tegnologie in die veld.

2008 - Rooibok Ram - 60m 7mm Rem Mag 170gr Pro Amm - Nek Skoot
58613_1559904034171_6370022_n.jpg
2011 - Varkie - 120m - 270 150gr Nosler - Nek Skoot
262015_2134431957010_2411834_n.jpg
2012 - Rooibok Ram 24.4 Duim - Nekskoot 80m 7mm Rem Mag 170gr Pro Amm
487285_3966283112144_868315390_n.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Gamkaboer
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Tue Sep 02, 2014 11:10 am

Re: So bietjie jag fotos deel oor jaartjies.

Post by Gamkaboer »

2012 - Rooibok Ram 25.5 Duim - Nekskoot 200m 7mm Rem Mag 170gr Pro Amm voor Blad skoot
166080_3966324353175_1274084593_n.jpg
2011 - 23 duim ram - 90m blad skoot - 7mm Rem Mag 170gr
259926_2134435757105_6134999_n.jpg
2014 - 19 duim ram - blad skoot 100 m - .270 150gr barnes tsx
10368383_10203779488984335_2562561140459782514_n.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: So bietjie jag fotos deel oor jaartjies.

Post by win270 »

Baie mooi bokke. Vertel gerus meer oor daardie twee gewere van jou, Gamkaboer. Hoe besluit jy wanneer moet jy met watter een skiet? Enige voor- en afkeure tussen die twee?

Groete
User avatar
Gamkaboer
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Tue Sep 02, 2014 11:10 am

Re: So bietjie jag fotos deel oor jaartjies.

Post by Gamkaboer »

win270

Dis maar n gevoels besluit.

Die .270 is n sauer & sohn wat my oupa des jare nog laat inbring het uit duitsland toe die muur nog daar was. Baie sentiment en ek is bietjie heilig oor die wapen. Die wapen is nog in n puik kondisie en die afwerking op daai geweer is iets in n ander klas. Die teleskoop is ook van pecker berlin oorspronklik nog. Daai geweer het ek 5 jaar laas aangestel. Dis van vat en skiet. Weer dit besef die naweek wat verby is. Het heelnaweek geskiet en elke skoot was kolskoot. Die wapen gaan meer oor sentiment en om op te pas. Maar kwit hy skiet lekker en skop min.

Die 7mm is ook n puik geweer met van die ou sintetiese kolwe op. My oom het die geweer laat bou in die 90's en n BSA loop en aksie ingesit. Dodelike wapen van 50 - 250m is raakvat. Die ding skop vir n vale maar pla my nie seker te gewoont al. Maar oordat hy so robust is is dit n lekker platkruip stof bos geweer en kan die punishment vat.

Groetnis.
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: So bietjie jag fotos deel oor jaartjies.

Post by win270 »

Dankie, baie interessant! Jy kan gerus paar foto's hier plaas sodat ons albei daardie gewere kan geniet.

My .270 is 'n Husqvarna . . . in 1950's vervaardig en ook 'n GROOT en getroue staatmaker. Ek het 'n Lynx 4-12 x 40 teleskoop op hom. Elke-skoot-is-'n-doodskoot geweer daardie.
Post Reply