Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
C de Koning
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Sun Aug 17, 2014 7:13 pm

Nuwe lid

Post by C de Koning »

Dagse manne en dames. Ek "troll" al n geruime ruk op die forum rond as ek inligting soek maar het onlangs eers aangesluit. Ek woon in Otjiwarongo Namibia en is 'n prokureur van beroep. Ek stel hoofsaaklik belang in trofeejag maar is ook 'n gereelde biltongjagter. Ek skiet met die volgende gunne: Blaser r8 Kilombero 458 lott, Blaser r8 Safari in 338 wm en het onlangs vir my 'n Blaser r8 professional in 270wsm aangeskaf- wag nog vir die liksens. Ek herlaai self en dis eintlik die rede hoekom ek hier rondhang, ek het gesien daar is baie min laaidata vir 270wsm en hoop die slim manne op die forum kan bietjie help.

Groete tot later
______________


Blaser R8 Kilombero 458 Lott
Blaser R8 Safari 338 WM
Blaser R8 Professional 270 WSM
.303 JAGTER
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Mon Sep 01, 2014 1:56 pm

Re: Nuwe lid

Post by .303 JAGTER »

Dagsê, en baie welkom, ek het self ook eers "teetyd" aangesluit, maar ek weet, hier kan n man lekker gesêls !!!
Post Reply