Kalahari 2014

Post Reply
User avatar
FrankTheTank
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Tue Sep 02, 2014 9:41 am

Kalahari 2014

Post by FrankTheTank »

Middag!

Hier is so paar fotos van my uitstappie na die Kalahari eerste keer met my nuwe geweer.
Het Hornady 150g sst superformance gebruik.

http://i1368.photobucket.com/albums/ag198/Frankthetank1983/IMG_0595_zpscf51b799.jpg
Dit is my Geweer Howa Model 1500 .308 met my Zeist Scope 4-12X42 met n RZ8 Recticle

http://i1368.photobucket.com/albums/ag198/Frankthetank1983/IMG_1142_zpsfbced23b.jpg
180m Springbok #1 Baie laag geskiet

http://i1368.photobucket.com/albums/ag198/Frankthetank1983/IMG_1154_zps1ae670fb.jpg
Nek skoot agter 'n bos 283m 27kg

http://i1368.photobucket.com/albums/ag198/Frankthetank1983/IMG_1183_zps88f1347e.jpg
180M

http://i1368.photobucket.com/albums/ag198/Frankthetank1983/IMG_1204_zps39eb784f.jpg
Geskiet in die Kuiltjie. net daar geval op n grass pol 120M. hy het merke op sy gat gehad van veg met ander ramme

http://i1368.photobucket.com/albums/ag198/Frankthetank1983/IMG_1242_zps283f9982.jpg
My eerste Gemsbok. 180m bo teen n duin. kopskoot tussen die oog en die oor. hy het 85kg geweeg.

http://i1368.photobucket.com/albums/ag198/Frankthetank1983/IMG_1266_zps5c40d58e.jpg
Walk and stalk op 40m 2 rammetjies het geveg ek het die agterste een geskiet toe hule afkyk. bietjie hoog in die rug. was die enigste 2 ramme in trop van 50

http://i1368.photobucket.com/albums/ag198/Frankthetank1983/IMG_1279_zps60a32fab.jpg
Het hom op 50m staande uit die face geskiet. daar was 2 hulle het weg gekyk van my af.
Headshots safes ammo and meat.
Howa Model 1500 .308 Zeist Scope 4-12X42
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Kalahari 2014

Post by sako 30-06 »

Baie geluk met die mooi bokke en goeie skietwerk.
Jy nuwe geweer is nou mooi ingelyf.

Vertel meer oor waar jy geskiet het.

Hoe was die vleisskade met die SST's?
User avatar
FrankTheTank
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Tue Sep 02, 2014 9:41 am

Re: Kalahari 2014

Post by FrankTheTank »

Hi Sako

Het geskiet by STS wild naby Askham baie mooi wereld en baie mooi lodge so einde Mei maand.
Op die afstande +-200m werk daardie SST's baie goed ballistics is in my opinie perfek, en vleisskade is baie min.
Op die walk en stalk +-50m is hulle nie 'n goeie idee nie hulle breek op en teen 3000f/s maak hulle baie skade.

Ek het einde Julie in alldays 'n Blou wildebees bulletjie geskiet op 80m, hoog op die blad en die gat deur die ribbes was so groot soos 'n coke blikkie se deursnee met baie bloedvleis.
Ek het ook GMX hornady's gekoop ek dink hulle is mono metal wat ek dink beter sal werk.

Maar in elk geval so leer mens, my keuse sal wees die GMX 150g vir die kalahari , en Hornady GMX 180g vir die bos as mens dit kan kry
Gelukkig hou my geweer van beide ladings.
Headshots safes ammo and meat.
Howa Model 1500 .308 Zeist Scope 4-12X42
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2155
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Kalahari 2014

Post by Koos Barnard »

3000vps met 150gr uit 'n .308 Win is baie vinnig. Wat se kruit en lading gebruik jy?
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7560
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Kalahari 2014

Post by Wouter Roets »

Koos

As ek dit nie mis het nie is dit Hornady se fabrieks amminusie wat Superperformance genoem word. Hulle maak van n lae hitte gel dryfmiddel gebruik om by die hoe snelhede uit te kom wat nie vir die herlaaier beskikbaar is nie. In prinsiep word jou 308 n 30-06 en jou 30-06 word n 300 Magnum met die gebruik van die amminusie.

Frank baie mooi gedoen en baie geluk met die vuurdoop van jou nuwe geweer. Glo hy gaan jou net oneindige plesier verskaf in jou komende jagte. As ek raad kan gee bly by die 150gr GMX'e vir al jou jagte. Die mono koeel in die gewig gee nog steeds min vleisskade in bosveld afstande met genoegsame penetrasie vanwee sy konstruksie wat nie sekondere projektiele maak nie. Hy doen met gemak dieselfde en meer as n 180gr konvensionele koeel.

Groetnis
Wouter
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2155
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Kalahari 2014

Post by Koos Barnard »

Wouter
Ek ken daardie ammo. en die prinsiep waarvolgens dit gelaai word. Ek het net soos my alie gelees en nie gesien dat Frank reeds aan die begin genoem het dat hy Superformance gebruik nie. Lyk my die ouderdom tas nou my oë erg aan, hê-hê!!! Sorry Frank, ek het regtig soos my agterent gelees.
Mooi loop
User avatar
FrankTheTank
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Tue Sep 02, 2014 9:41 am

Re: Kalahari 2014

Post by FrankTheTank »

Wouter / Koos

Het gisteraand op die pakkie nog bietjie gelees, Die GMX is nie superformance kruit nie net die SST's.
Hulle gee die f/s aan as 3100f/s op die GMX pakkie dit is verskriklik vinnig. Ek moet se die geweer skiet baie plat met die hoe snelheid ek hou baie daarvan oor lang afstande soos in die kalahari van n bakkie af, maar van die voet af in die kalahari kom ek te naby as gevolg van die duine wat jou lekker wegkruip plek gee.

My scope het balistic streepies vir 200m, 300m ens. wat ek moet se lekker werk as daar iemand langs jou staan wat jou 'n idee kan gee van hoe ver dit is met n rangefinder, maar soos almal seker weet goed moet vinnig gebeur in die veld anders gebeur dit nie.

By the way my Silenhunter Silencer is bestel :)
Headshots safes ammo and meat.
Howa Model 1500 .308 Zeist Scope 4-12X42
User avatar
FrankTheTank
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Tue Sep 02, 2014 9:41 am

Re: Kalahari 2014

Post by FrankTheTank »

So Klein Videotjie van laasjaar op die selfde plek. Moet nog 2014 sin maak


Headshots safes ammo and meat.
Howa Model 1500 .308 Zeist Scope 4-12X42
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7560
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Kalahari 2014

Post by Wouter Roets »

Hallo Frank

Om 3100ft/sek uit die 308 te kry met n 150gr koeel(24 duim) moet jy van een of ander eksotiese dryfmiddel gebruik maak om dit onder SAAMI en CIP maksimum drukvlakke te vermag. Ek is amper doodseker dit sal dieselfde dryfmiddel wees as wat hulle in die Superperformance amminusie gebruik. Hoe ook al sy hierdie snelhede maak van die 308 Win n totale ander kleur van perdjie!

Groetnis
Wouter
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13590
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Kalahari 2014

Post by Capt. Yoda »

Wout met daai ammo voel hulle dam ook nou hoe n gun moet skiet ++>: . Sal nogals nie om gee om van daai 150gr SST's bq uit my 300 uit te skiet nie
Mooi geskiet Frank
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7560
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Kalahari 2014

Post by Wouter Roets »

Kaptein

Die surprise kom die dag as jy self begin laai! ;D ;D ;D KABOOM! :o

Groetnis
Wout
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: Kalahari 2014

Post by Swys14 »

Baie geluk! Mooi gegooi en mooi wereld daardie.
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
User avatar
Jacques Duckitt
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Mon Jun 23, 2014 2:47 pm

Re: Kalahari 2014

Post by Jacques Duckitt »

Well done!! die Kalahari darm een van die mooiste plekke in die Wereld!!
Musgrave .270 k98
DinoF
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Wed Jun 11, 2014 12:29 pm

Re: Kalahari 2014

Post by DinoF »

Dis seker heerlik om die Kalahari ingevlieg te kom. Julle ouens mag maar n jag trippie reel.
User avatar
Roden
Newbie
Newbie
Posts: 39
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:46 pm

Re: Kalahari 2014

Post by Roden »

Bitterlikke mooi Howa daardie! ;D
User avatar
FrankTheTank
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Tue Sep 02, 2014 9:41 am

Re: Kalahari 2014

Post by FrankTheTank »

Hi

Ek het toe vir my n KD opgesit.
KD by Henk gekoop van Silent Hunter. (Baie goeie Diens)
ARMS cc het vir my die KD ge"thread" en die geweer sommer ook gebed in die kolf sodat ek nooit weer probleme sal he nie.

http://i1368.photobucket.com/albums/ag198/Frankthetank1983/IMG_1150_zps4afa2f5a.jpg
Headshots safes ammo and meat.
Howa Model 1500 .308 Zeist Scope 4-12X42
Post Reply