Ek en 'n pel gaan by 'n SAJWV tak aansluit in Alberton/Jhb omgewing...
Laai van ammo sal dan dalk 'n finansiele vereiste/moet word....
Waar begin 'n man?? wat koop jy eerste??
Cobus
Waar begin 'n man
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Waar begin 'n man
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
jmb
Re: Waar begin 'n man
Cobb koop eers 'n handleiding soos Lymann se reloading gids. Daar is ook 'n paar ander. Hierin sal jy gou kan aflei wat jy moet kry en wat is sogenaamd "nice to have". Lees eers so bietjie op en koop dan.
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Waar begin 'n man
Hendrik van Rensburg het 'n boek in Afrikaans wat ook die nodige en die NTH aandui.
-
jmb
Re: Waar begin 'n man
hendrik se boek is baie goed. kan miskien bietjie intimiderend wees vir 'n beginner maar gee baie goeie raad.
