Page 1 of 1
Nuwe Vrystater hier!
Posted: Mon Aug 11, 2014 6:49 pm
by CalMul
Hi almal,
Al gehoor van die forum en laaste ruk gereeld hier rondgesnuffel, en dit lyk asof ek gereeld hier gaan rondhang!!
Sover like ek dit baie, hoop julle manne kan my goeie raad en advies ook gee, ekt nog baie om te leer maar dit is die lekker daarvan
Groete, Callie

Re: Nuwe Vrystater hier!
Posted: Mon Aug 11, 2014 7:00 pm
by James Wilson
Hartlik welkom
Re: Nuwe Vrystater hier!
Posted: Mon Aug 11, 2014 9:48 pm
by Herrie260
Hi CalMul
Baie welkom hier ou maat. Jy gaan dit baie geniet en baie leer hier. Hier is manne met baie kennis hier.
Groete
Herrie
Re: Nuwe Vrystater hier!
Posted: Tue Aug 12, 2014 2:31 am
by Leon Crous
Hello Callie,
Baie welkom op die Forum!
Soos jy sê gaan jy bitter baie leer by die slim ouens

(en seker ook bietjie giggle ve 'n paar ander).
O, en dan kan jy ook sommer in die middle van die nag (soos ek nou) bietjie "computer" as kleinboet

siek is, en almal wakker hoes en dan vir pappa sê hy wil gaan "gun-stories" kyk.
Groete,
Leon.
Re: Nuwe Vrystater hier!
Posted: Tue Aug 12, 2014 8:12 am
by Hilux01
Callie
Nog n Vrystater is altyd welkom
Re: Nuwe Vrystater hier!
Posted: Tue Aug 12, 2014 9:32 am
by CalMul
Dankie Hilux01 en James Wilson
Herrie260 wrote:Hi CalMul
Baie welkom hier ou maat. Jy gaan dit baie geniet en baie leer hier. Hier is manne met baie kennis hier.
Groete
Herrie
Thanks Herman my ou vriend, nee dit kan ek sommer vinnig sien
Leon Crous wrote:...........O, en dan kan jy ook sommer in die middle van die nag (soos ek nou) bietjie "computer" as kleinboet

siek is, en almal wakker hoes en dan vir pappa sê hy wil gaan "gun-stories" kyk.

...............
Hhahahaaaaa, darem leer hy reg van kleins af!!

Re: Nuwe Vrystater hier!
Posted: Tue Aug 12, 2014 3:56 pm
by jamalley
Welkom, hoop jy geniet dit sommer baie op die forum
Re: Nuwe Vrystater hier!
Posted: Tue Aug 12, 2014 4:50 pm
by win270
Welkom hier, CalMul. Vertel gerus waarmee jy jag en wat jy alles skiet. Enige ander relevante belangstellings?
Geniet hierdie forum.
Re: Nuwe Vrystater hier!
Posted: Wed Aug 13, 2014 6:53 am
by Frikkiedbr
http://www.sherv.net/cm/emo/word/welcome-flag-smiley-emoticon.gif Callie hoop jy geniet dit hier.
Re: Nuwe Vrystater hier!
Posted: Thu Aug 14, 2014 6:57 pm
by CalMul
Dankie manne vir die vriendelike verwelkoming!!
win270 wrote:Welkom hier, CalMul. Vertel gerus waarmee jy jag en wat jy alles skiet. Enige ander relevante belangstellings?
Geniet hierdie forum.
Ekt huidiglik maar net 'n Savage 243, Mod 10 Pred Hunter, baie lief geword al vir die geweertjie.
Maar ekt darem gister die trotse eienaar geword van 'n Savage 300WSM, Model 12 VLP, baie opgewonde oor hom!!
Skiet maar net hier op ons plaas Blesbokke en Springbokke ens, paar ouens hier op die forum wat die jaar ook darem bloed getrek het hier al.