Vanoggend kom hier 'n drywer werk soek by ons na so klein onderhoud met my Pa gaan vul hy vorms in as ons dalk 'n opening het sal ons hom kontak. Hy bring toe die vorms terug en ons ontvangsdame vra hom vir sy ID dat sy 'n copy by die aansoek kan aanheg. EK kom van buite en weet van niks met die sien ek daar le so koerant roeletjie by die ontvangstoonbank, kompleet soos losleekers in 'n ou kafee. EK tel dit op en voel dit is vol iets. Maak oop en dadelik begin ons kleurling klerk te lag dat die trane spat. Lekker vars pakkie Dagga. Die man gaan ongelukkig nie die werk kry nie, ek het wel nou dedelik die goed loop verbrand in ons braai buite die kantoor en seker gemaak niemand kom in nie ek het al die deure en ruite toe gemaak net om seker te maak niemand kry die reuk buite nie ek voel nou rustiger.
'n WOOI
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
'n WOOI
Wooi = Ware mooi verhaal.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 'n WOOI
John
Ek vir een glo jou tweede gedeelte van die sorie nie vir n oomblik nie!
Smoke and fly groete
Wout

- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: 'n WOOI
MMmmm....Na wat ruik dit ? Hihihitau wrote:Wooi = Ware mooi verhaal.
Vanoggend kom hier 'n drywer werk soek by ons na so klein onderhoud met my Pa gaan vul hy vorms in as ons dalk 'n opening het sal ons hom kontak. Hy bring toe die vorms terug en ons ontvangsdame vra hom vir sy ID dat sy 'n copy by die aansoek kan aanheg. EK kom van buite en weet van niks met die sien ek daar le so koerant roeletjie by die ontvangstoonbank, kompleet soos losleekers in 'n ou kafee. EK tel dit op en voel dit is vol iets. Maak oop en dadelik begin ons kleurling klerk te lag dat die trane spat. Lekker vars pakkie Dagga. Die man gaan ongelukkig nie die werk kry nie, ek het wel nou dedelik die goed loop verbrand in ons braai buite die kantoor en seker gemaak niemand kom in nie ek het al die deure en ruite toe gemaak net om seker te maak niemand kry die reuk buite nie ek voel nou rustiger.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 'n WOOI
Weet jy hoe moeilik is dit om eerlikwaar verbaas te lyk as jy nie eintlik verbaas is nieWouter Roets wrote:John
Ek vir een glo jou tweede gedeelte van die sorie nie vir n oomblik nie!![]()
Smoke and fly groete
Wout
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 'n WOOI
John
Wat het jy toe ge-eet toe die munchies posvat?
Wat het jy toe ge-eet toe die munchies posvat?
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 'n WOOI
Ek het so bietjie pink spookasem geeet.