Remington model 700 VLS in 223

Post Reply
M98mauser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am

Remington model 700 VLS in 223

Post by M98mauser »

Is hier iemand op die forum wat met die Remington 700 Vls in 223 skiet, Ek sien op hulle website dis n 26" loop met 1:12" twist.Oorweeg die wapen om baie papier mee te skiet aangesien dit relatief goedkoop sal wees, ek wil ook dat my twee seuns gemaklik raak met n ligter geweer voor ek hulle met iets groters laat skiet. Wat sal die swaarste punt wees wat goed sal stabiliseer. Ag my gat jeuk om n 223 aan te skaf so manne n paar voorstelle sal welkom wees. Het 7*57 en 375h&h
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
Riebeeker
Hero Member
Hero Member
Posts: 603
Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am

Re: Remington model 700 VLS in 223

Post by Riebeeker »

Myne in VSF formaat se lisensie is by CFR in Pretoria. Te laat dalk vir my rakende negatiewe voorstelle, maar luister graag.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
Post Reply