Loop profiel vir F-ope
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Loop profiel vir F-ope
Watter loop profiel kyk mens na vir F-ope? My kop staan tans Heavy Palma toe. Lengte gaan 32" wees. Sal 'n 1.25" straight blank te swaar wees? Is daar 'n middeweg?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Loop profiel vir F-ope
Vir F-ope sal ek so swaar moontlik gaan. Die spesifieke gewig gaan ook afhang van die ander komponente van jou geweer.
Hoor dalk by Ludwig wat weeg sy geweer en dan kan jy darvan af berekeninge doen?
Hoor dalk by Ludwig wat weeg sy geweer en dan kan jy darvan af berekeninge doen?
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Loop profiel vir F-ope
Fritz soos ek kan onthou is Ludwig se geweer hier by die 7.5kg rond.
So ek dink jy kan dalk reg kom met die straight blank.
Gaan jy ook McMillan A5 op sit?
So ek dink jy kan dalk reg kom met die straight blank.
Gaan jy ook McMillan A5 op sit?
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Loop profiel vir F-ope
Hein. Ja ek dink ook die straight 1.25" sal dalk werk. Hy weeg 10lbs vir 28" waar die Heavy Palma 6.5" weeg vir 30". Volgens my somme sal die straight 11.68lbs weeg vir 32". So my somme lyk so:
BAT action 2.25lbs
Straight blank 33" (1.25") 11.68lbs
Stock A-5 3.625lbs
NF Rings 0.972lbs
NF 2lbs
Total (lbs) 20.52913986
Total (kg) 9.310267511
BAT action 2.25lbs
Straight blank 33" (1.25") 11.68lbs
Stock A-5 3.625lbs
NF Rings 0.972lbs
NF 2lbs
Total (lbs) 20.52913986
Total (kg) 9.310267511
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Loop profiel vir F-ope
Ludwig, dankie vir die details. DIt help baie.
Ek beplan om natuurlik soder die bipod en KD te gaan, dis 'n goeie 2lbs, en dan lyk dit asof die somme klop
Ek beplan om natuurlik soder die bipod en KD te gaan, dis 'n goeie 2lbs, en dan lyk dit asof die somme klop
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Loop profiel vir F-ope
Fritz Hagen wrote:
BAT action 2.25lbs
Straight blank 33" (1.25") 11.68lbs
Stock A-5 3.625lbs
NF Rings 0.972lbs
NF 2lbs
Total (lbs) 20.52913986
Total (kg) 9.310267511
Lyk/klink baie lekker
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Loop profiel vir F-ope
Wat is die gewig limiet by f-ope 10kg?
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Loop profiel vir F-ope
yupHaan wrote:Wat is die gewig limiet by f-ope 10kg?
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Loop profiel vir F-ope
Goeie punt wat jy daar maak Luwig!! Ek sal dit verseker in gedagte hou. Sal maar die contour #6 inspan vir die ALRHA skieteLudwig wrote:Fritz, hou maar net ingedagte as jy nie bipod en KD inlsuit nie, en jy wil daai geweer by ALRHA se kompetisies ook gebruik, waar bipod en KD gewig bygetel word en 'tot 'n maksimum totale gewig van 10kg toegelaat word in die HVC klas.
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Loop profiel vir F-ope
As jy n altas bipod op sit behoort jy dit net te maak ek sien hulle weeg so 370g met sy rail sal hy seker so 410g wees.Ludwig wrote:Fritz, hou maar net ingedagte as jy nie bipod en KD inlsuit nie, en jy wil daai geweer by ALRHA se kompetisies ook gebruik, waar bipod en KD gewig bygetel word en 'tot 'n maksimum totale gewig van 10kg toegelaat word in die HVC klas.
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Loop profiel vir F-ope
Ludwig ja ek het nogals gedink hieroor. Ek sal maar vir eers kyk of ek regkom met die A5.Ludwig wrote:Die ander ding, ek het na ek my geweer gebou het, 'n persoon wat betrokke is by F-klas skiet hier in PTA gekontak en hy het vir my gesê die McMillan A5 kolf is nie regtig geskik vir F-klas skiet nie. Hy het gesê jy wil graag die "butt" en "forend" van die kolf plat en gelyk hê. Dit help met jou POI behou op jou teiken tussen skote. Vergelyk byvoorbeeld die McMillan A5 hier met die McMillan F-Class kolf en jy sal duidelik sien wat ek bedoel
https://www.mcmillanusa.com/wp-content/uploads/2014/05/competition-x800_f-class.png
https://www.mcmillanusa.com/wp-content/uploads/2014/04/tactical-x800_a-5.png
Ek kyk juis na die Atlas.Haan wrote:As jy n altas bipod op sit behoort jy dit net te maak ek sien hulle weeg so 370g met sy rail sal hy seker so 410g wees.Ludwig wrote:Fritz, hou maar net ingedagte as jy nie bipod en KD inlsuit nie, en jy wil daai geweer by ALRHA se kompetisies ook gebruik, waar bipod en KD gewig bygetel word en 'tot 'n maksimum totale gewig van 10kg toegelaat word in die HVC klas.
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Loop profiel vir F-ope
Het nou met my geweersmid gesels. Hy stel voor 'n Chris van Nierkerk ontwerp. 10" knox, 32" finished length en 0.87" by die kroon. Dit is wat Shaun ook het, so sal miskien eers kyk hoeveel weeg syne.
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Loop profiel vir F-ope
Ek sien die amerikaners skiet almal 1:9 twist lope vir die 180 Hybrids. Ek is egter aangeraai om eerder 1:8.5 twist te gaan.
-
Rappie
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Mon Jul 14, 2014 4:03 pm
Re: Loop profiel vir F-ope
N straight tube sal werk en party ouens hou daarvan. Ek hou meer van n straight taper maar dis net persoonlike smaak. Boots Obermeyer maak n AMU Plus profiel en die gedagte is dat die loop dik genoeg is as jy hom wil flute. Ek hou hom net so en n 33" model, in sy plastiek toegedraai, weeg 8.5lb op Mamma se kombuis skaal. Bartlein se Heavy Varmint weeg 7.45lb op 28" so ek skat hy sal baie dieselfde wees. Hoop dit help jou tov jou middeweg vraag. Groetnis.
-
Rappie
- Full Member

- Posts: 166
- Joined: Mon Jul 14, 2014 4:03 pm
Re: Loop profiel vir F-ope
O ja, tov die twist, as die Amerikaners n ding doen is dit gewoonlik nie nodig om verder te soek nie. Volg maar hulle voorbeeld.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Loop profiel vir F-ope
Fritz Hagen wrote:Hein. Ja ek dink ook die straight 1.25" sal dalk werk. Hy weeg 10lbs vir 28" waar die Heavy Palma 6.5" weeg vir 30". Volgens my somme sal die straight 11.68lbs weeg vir 32". So my somme lyk so:
BAT action 2.25lbs
Straight blank 33" (1.25") 11.68lbs
Stock A-5 3.625lbs
NF Rings 0.972lbs
NF 2lbs
Total (lbs) 20.52913986
Total (kg) 9.310267511
Daar het jy wat jy soek Fritz. Jy gaan F Klas baie geniet. Ek gaan in 2016 weer voltyds begin skiet. EK het gese sodra ek klaar is in Roundtable sal ek dit weer begin doen.
Klaar my oog op aksie of twee.........................
-
AfricaAmerica
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Thu Dec 12, 2013 4:30 pm
Re: Loop profiel vir F-ope
Ludwig,
I understand having one rifle for multiple shooting disciplines and I have seen many achieving it well. Especially those that shoot 600 yards F-Class and Bench rest with the same rifle. Some even shoot Palma with the same rifle when then they have a front slide that they remove for Palma.
You mention a silencer on your rig. Why do you shoot F-Class with a silencer? Just for interest, firearm laws differ greatly from state to state in the US. Where I live you have to jump through a lot of hoops to get a permit to purchase a silencer. On the other hand purchasing a rifle is as quick as filling up your car with gas and checking the oil.
I understand having one rifle for multiple shooting disciplines and I have seen many achieving it well. Especially those that shoot 600 yards F-Class and Bench rest with the same rifle. Some even shoot Palma with the same rifle when then they have a front slide that they remove for Palma.
You mention a silencer on your rig. Why do you shoot F-Class with a silencer? Just for interest, firearm laws differ greatly from state to state in the US. Where I live you have to jump through a lot of hoops to get a permit to purchase a silencer. On the other hand purchasing a rifle is as quick as filling up your car with gas and checking the oil.
Skryf asseblief in Afrikaans. Ek kan dit nog baie goed lees en praat.
-
AfricaAmerica
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Thu Dec 12, 2013 4:30 pm
Re: Loop profiel vir F-ope
Ludwig,
Thank you for the response. I shoot F-class and you are correct in that it is against the rules. The misunderstanding came from not know what discipline you compete it. I thought they might have a club rule where they allow it.
Thank you for the response. I shoot F-class and you are correct in that it is against the rules. The misunderstanding came from not know what discipline you compete it. I thought they might have a club rule where they allow it.
Skryf asseblief in Afrikaans. Ek kan dit nog baie goed lees en praat.
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Loop profiel vir F-ope
Dankie vir die raad manne.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Loop profiel vir F-ope
Jy kan gerus kyk na die bipod. Baie solid, ongeveer 325g, word uit alum en grafiet gemaak. Plaaslike vervaardiger wat dit teen R1900 verkoop.
Ek is baie tevrede met myne.
Ek is baie tevrede met myne.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois Vogel
