Goeie dag
Ek wil graag hoor waste veeartse in die PTA omgewing doen wild dart?
Ek wil graag n paar Takbokke, Rooibokke en Blesbokke skuif.
Wild Dart
-
antkad
Re: Wild Dart
jy kan vir John van zyl kontak. hy is in vaalwater omgewing. waterberg wildlife vets
-
Sarel
- Sr. Member

- Posts: 349
- Joined: Fri Jun 08, 2012 1:38 pm
Re: Wild Dart
Old Chapel Animal Clinic Telno 012 331 8279