Hello manne,
Sorry ek het hierdie e-pos ookop die Algemene blad gesit maar ek weet nie hoe om dit na hierdie blad te "connect" nie.
Weet iemand dalk wie in SA Mcmillin geweerkolwe verkoop?
Ek is dringend opsoek na 'n A-3.
Pm my sommer asb as iemand weet.
Cheers
McMillin geweerkolwe
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: McMillin geweerkolwe
S$O het van hulle, het vanmiddag in die JHB tak gestaan en kyk na hulle... hulle het n A5 en n A2 wat ek van weet...
Al twee is vir REM 700 kort aksie
Al twee is vir REM 700 kort aksie
