Pens inhoud

Post Reply
User avatar
afriventure
Full Member
Full Member
Posts: 153
Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm

Pens inhoud

Post by afriventure »

Ek het so ruk terug in jakkie vasgeloop so op 20m en toe bly le hy maar net daar.
Wat ek eintlik by wil uitkom is dat die ou redelik stukkend geskiet was en sy ingewande was sommer oop, dit was opmerklik dat hy omtrent geen kos in sy maag gehad het nie behalwe ek skat ten minste 500g + se bokmis.

Nou wil ek graag weet it dit algemeen vir hulle om so baie mis te eet, of was die ou nie lekker nie, kondisie was egter goed.

Johan
Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Pens inhoud

Post by JACQUES BOTHA »

Johan
Ek het dit nog nie gekry nie behalwe waar hy geaas het by bok karkas en die vetderm met bokdrolle opgeslurp het.
Ek het al heelwat gekry wat n klomp heel jakkalsbessie in die maag gehad het.
Het jy foto geneem of nie?
Ek sal nogal graag wil sien
Jacques 
Shoot straight and tell the truth!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Pens inhoud

Post by Stefan764 »

Johan jyt nie dalk sy eie str@nt trug in sy pens in geskiet nie??  :-\
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Pens inhoud

Post by 243Songdaug »

Brrr-hu!!!

Kom nou manne - ek flud maklik.  Ek ruik sommer al daai jakkals pens.

Johan - ons het al gekry dat van die kleiner/jonger jakkalse in die mis soek na goggas en goed en dan het hulle bees/skaap mis in hul eie pens.  Maar nie so baie soos in jou geval nie.
Dont tell me, show me......
User avatar
afriventure
Full Member
Full Member
Posts: 153
Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm

Re: Pens inhoud

Post by afriventure »

Manne dankie vir antwoorde, nou net terug gekom van so 2 weke in Mozambique

Ongelukkig nie foto's geneem nie
Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
Post Reply