Invoer van goodies....
- GenXX
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Fri Jul 18, 2014 3:06 pm
Invoer van goodies....
Wie van julle het al goetters ingevoer, ek praat nou nie van wapens en ammo nie maar meer van by- en toebehore? Ons plaaslike verskaffers kan ons maar uitbyt op prys, ek hoop nie ek trap op tone nie as ek dit sê nie, maar as mens na Amerikaanse pryse kyk, selfs met die wisselkoers, kan mens scopes, rangefinders ens goedkoper land as plaaslik, of stir ek nou? Ek is maar nog nuut hier so julle moet sê as ek moet loop strooi praat op n ander plek...

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Invoer van goodies....
Gaan search die oderwerp. Dit is so dat jy persoonlik dinge goedkoper kan inbring. Jy sit dan egter met waarborg probleme ens. Lees maar wanneer jy die posts opgespoor het
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3658
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Invoer van goodies....
Genxx, ek stel voor jy doen eers 'n soek op ou skrywes op die forum. Hierdie onderwerp is maar taamlik sensetief en is al tot vervelens toe hier bespreek.
Maar welkom in elk geval. Ek is seker jy gaan baie hier leer.
Maar welkom in elk geval. Ek is seker jy gaan baie hier leer.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- GenXX
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Fri Jul 18, 2014 3:06 pm
Re: Invoer van goodies....
Dankie...Fanta300 wrote:Genxx, ek stel voor jy doen eers 'n soek op ou skrywes op die forum. Hierdie onderwerp is maar taamlik sensetief en is al tot vervelens toe hier bespreek.
Maar welkom in elk geval. Ek is seker jy gaan baie hier leer.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Invoer van goodies....
Genxx, plaaslike besighede moet n wins toon om sy bestaan te regverdig, so moet die word "uitbuit" nie te ligtelik gebruik nie.GenXX wrote:Wie van julle het al goetters ingevoer, ek praat nou nie van wapens en ammo nie maar meer van by- en toebehore? Ons plaaslike verskaffers kan ons maar uitbyt op prys, ek hoop nie ek trap op tone nie as ek dit sê nie, maar as mens na Amerikaanse pryse kyk, selfs met die wisselkoers, kan mens scopes, rangefinders ens goedkoper land as plaaslik, of stir ek nou? Ek is maar nog nuut hier so julle moet sê as ek moet loop strooi praat op n ander plek...![]()
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
