Wonder nou wie het eintlik die vis gevang?

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Wonder nou wie het eintlik die vis gevang?

Post by Ralph Badenhorst »

Sal mos so dofyn d0nn3r

Kliek op die link hier onder:

http://9gag.com/gag/aAYWyM2?ref=fb.s

Groete


Ralph
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Wonder nou wie het eintlik die vis gevang?

Post by mariusr »

Ha ha! Lyk of die ou dit al voorheen gedoen het? Hy is 'n meester in vis steel! :):
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Wonder nou wie het eintlik die vis gevang?

Post by henning »

Ralph Badenhorst wrote:Sal mos so dofyn d0nn3r

Kliek op die link hier onder:

http://9gag.com/gag/aAYWyM2?ref=fb.s

Groete


Ralph
Ralph, dit is n Rob, hulle is sommer n vuilgoed, soos n dief in die nag, het al met my ook gebeur.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: Wonder nou wie het eintlik die vis gevang?

Post by Ralph Badenhorst »

hahaha ek sien nou so!! Ekt daai selfde gevoel al gekry op die diepsee by Cape Vidal ( noord KZN) as die tax-man my tuna gesteel het
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Wonder nou wie het eintlik die vis gevang?

Post by henning »

Ralph, ek het al ontelbaar baie snoek verloor aan die Rob, soos jy se tax betaal, maar wat my die meeste gepla het was toe ek een dag gaan spearfishing doen het. Ek het daardie dag baie hard gewerk en net een tamaai galjoen gekry. Toe ek my kop uit die water lig om te kyk waar ek uit die water gaan klim toe voel ek n stamp teen my skouer, en toe ek kyk sit ek net met die galjoen se kop in my hand. >:(

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Wonder nou wie het eintlik die vis gevang?

Post by Pvdw »

Nice een Ralph. Ek sou darm lekker suur gewees het as daai my vis was.

By Jazini het die een oom so ' 4-5kg baber gevang. Sit toe mooi op die boot se rant met die baber wat hang aan 'n "Boga Grip".
Hy laat sal die vis in die water terwyl die fotograaf regskuif, met die optelslag weer uit die water om te "pose" vir die foto besluit 'n krokodil hy is hongerder as die man op die boot en vat daai baber mooi van die "Boga Grip" af.

Die arme oom het vir die res van die naweek amper in skok deurgebring.
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Wonder nou wie het eintlik die vis gevang?

Post by Piet Pille »

Ek en 'n rob is soos 'n suideboer en 'n jakkals......... >:( >:(

Kom ons sê maar net my siening sal vir uncle Bool 'n slegte sooibrand gee......
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3961
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Wonder nou wie het eintlik die vis gevang?

Post by tau »

as ek julle moet vertel hoeveel vis ek al die jaar aan robbe verloor het!!!!!! Ek het na 45 min met 'n 23kg Longfin op 'n ligte 5000katrol en 30lb braid die vis teen die boot gehad toe vat oom rob hom. Ek het amper mal geraak en het 'n gaf gegruip en die rob begin slaan kon gelukkig die vis land. Laasjaar weereens met 'n geelstert wat tweekeer by die boot gedraai het wat my lekker pak gegee het toe vat die rob hom en wen toe die fight.

http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_4453_zps567e814f.jpg

Mens vertel mos altyd van die grote wat weggekom het, maar hierdie foto is tydens die "groot" vis se baklei geneem en toe vat die rob hom. Hulle is 'n vreelike pes.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Wonder nou wie het eintlik die vis gevang?

Post by Piet Pille »

Dink so kort lopie met SSG as deel van jou visvanggerei gaan jou sukses syfer 'n goeie boost gee.. ::)
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Wonder nou wie het eintlik die vis gevang?

Post by mariusr »

Ja of iets soos 44 magnum? Maar robbe het nou weer status en is beskermed om ons kuslyn. So jy mag hom basis niks maak nie?
morne smith
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 420
Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm

Re: Wonder nou wie het eintlik die vis gevang?

Post by morne smith »

Ralph ek is bly jan taks het nie jou mooi bakkie gevat nie
Rappie
Full Member
Full Member
Posts: 166
Joined: Mon Jul 14, 2014 4:03 pm

Re: Wonder nou wie het eintlik die vis gevang?

Post by Rappie »

Al wat werk met die robbe is "tag and release" manne.
Post Reply