Rooibok jag met 243 Win
- Leroi
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Jun 11, 2012 6:59 am
Rooibok jag met 243 Win
Hi almal,
Ek het n geleentheid om vir die eerste keer rooibokke net buite Beaufort-Wes te gaan jag, ek skiet gewoonlik 95gr Ballistic tips teen so 3040ft/s uit my 243 vir springbokke, sal dit werk vir rooibokke ook?
Hoor graag van julle

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Rooibok jag met 243 Win
Behoort nie probleem te wees nie. Goeie skootplasing en die bokke sal val.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Rooibok jag met 243 Win
Hou net vas - iemand gaan nou vir jou sê jy kan 'n eland met die .243 skiet....!Leroi wrote:Hi almal,
Ek het n geleentheid om vir die eerste keer rooibokke net buite Beaufort-Wes te gaan jag, ek skiet gewoonlik 95gr Ballistic tips teen so 3040ft/s uit my 243 vir springbokke, sal dit werk vir rooibokke ook?
Hoor graag van julle
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Rooibok jag met 243 Win
Leroi net as jy my saam vat sal hy werk....
Groette
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
- Leroi
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Jun 11, 2012 6:59 am
Re: Rooibok jag met 243 Win
Ja jong ek is maar 'n voorstaander van "use enough gun" en "horses for courses" maar my 243 is baie akkuraat met die lading en ek dink dis net net groot genoeg vir rooibokke, maar het nog die menere gejag nie, so wil maar hoor wat julle manne se.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Rooibok jag met 243 Win
Hulle sal virseker val.Wys fotos as jy terug is asb.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Leroi
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Jun 11, 2012 6:59 am
Re: Rooibok jag met 243 Win
G-Force ek sal verseker n paar fotos opsit, ek is baie opgewonde oor die jag. Ek sal maar net die bokkoors/opgewondenheid/senuwees in toom moet hou en diep asem haal en deurvolg.
-
Cohibas
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Thu Oct 24, 2013 11:51 am
Re: Rooibok jag met 243 Win
Hi, you should find out from the farm owner if hunting with a 243 will be allowed on the farm. There are owners that don't allow anything less than a .270.
Savage .270Win
Brno 30.06
Brno 30.06
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Rooibok jag met 243 Win
Virseker sal dit werk, ons het met 75gr suksesvol rooibok geskiet.
Last edited by Cobus(Cobb) on Wed Jul 16, 2014 8:11 am, edited 2 times in total.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Rooibok jag met 243 Win
Het baie rooibokke met die 243 laat val!
moet se meestal met Rhinos 100greiners.Met premuim punt sal jy nie probleem he nie!
- JohannC
- Full Member

- Posts: 160
- Joined: Wed May 29, 2013 9:54 am
Re: Rooibok jag met 243 Win
Jy het geen problem nie, lekker skiet en bring mooi fotos saam!!!
Groete
Groete
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Rooibok jag met 243 Win
Ek skiet Blesbokke met my 243 so Rooibok sal vinnig val pasop net vir takke daai klein koeltjie sal gou weg raak as hy 'n tak vang
- Geno
- Administrator

- Posts: 13649
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Rooibok jag met 243 Win
Selfs met jakkalskoeels het man nie 'n probleem nie.mariusr wrote:Met premuim punt sal jy nie probleem he nie!
Vanaf 60y tot 440y val hulle te lekker met die 75gr V-Max
Goed, beter, 6millimeter!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Rooibok jag met 243 Win
nes ek daar sê!Geno wrote:Selfs met jakkalskoeels het man nie 'n probleem nie.mariusr wrote:Met premuim punt sal jy nie probleem he nie!
Vanaf 60y tot 440y val hulle te lekker met die 75gr V-Max
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: Rooibok jag met 243 Win
'n Oom wat ek baie goed ken en al baie baie gejag het is op 'n keer genooi om kameelperde te gaan skiet, hy vat toe 'n groot kaliber geweer (ek kan nie onthou wat dit was nie) vir die kameelperde en sy 243 vir rooibokke. Hulle vergeet toe die tassie met alle patrone by die huis, het net 4 patrone in die 243 se magasyn. Tyd was beperk en besluit toe om 'n kans te vat met die 243. Skiet toe die eerste een agter die oor, val soos 'n os. Die tweede een ook after die oor, val ook net daar. Die derde een is toe sku, steek heeltyd sy kop weg. Op 'n keer is sy keel oop tot by sy kakebeen. Hy skiet hom toe reg van voor in sy keel, skoot klap maar die perd maak niks, gedink hy het misgeskiet en skiet hom toe weer daar. Skoot klap weer en nog steeds maak hy niks, gee nie eers aanduiding dat die skoot raak was nie. Kort daarna sien hulle die twee bloedkolle op sy keel, was albei goed geplaaste skote. Toe is dit 'n neukery, 'n werker moes toe voetslaan plaashuis toe vir backup. Die kameelperd het kort daarna begin onrustig raak, later begin vlug en nie lank daarna nie omgekap, dood. Met die afslag is albei punte plat geslaan teen die nekwerwels gekry, maar slaankrag was te min om sy nek te breek. Het egter in sy longe in gebloei en hom so uitgesit.
Teoreties is die 243 te lig vir die kameelperd, maar met die regte skootplasings is 2 net so effektief geskiet soos met groter kalibers. My opinie is dus dat jou 243 geskik is vir rooibokke, skiet hom net reg.
Lekker jag!!
Teoreties is die 243 te lig vir die kameelperd, maar met die regte skootplasings is 2 net so effektief geskiet soos met groter kalibers. My opinie is dus dat jou 243 geskik is vir rooibokke, skiet hom net reg.
Lekker jag!!
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Rooibok jag met 243 Win
Nee eish! Sal darem nie kans vat met 243 op kameelperd nie! Dis soos om buffel te skiet met .22 !
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13590
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rooibok jag met 243 Win
Geno wrote:Selfs met jakkalskoeels het man nie 'n probleem nie.mariusr wrote:Met premuim punt sal jy nie probleem he nie!
Vanaf 60y tot 440y val hulle te lekker met die 75gr V-Max
Ek het self na Geno geluister en die 87gr Vmaxe saam gevat laasweek.Ongelukkig was almal helmet houe maar hy werk baie mooi op n rooibok
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Rooibok jag met 243 Win
Leroi jy sal nie n problee he nie.
As jy jou deel doen sal die 243 sy deel doen.
As jy jou deel doen sal die 243 sy deel doen.
-
atjie
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Thu Oct 31, 2013 9:34 am
Re: Rooibok jag met 243 Win
Hi
Ek het al n paar rooibokke met my .243 geskiet met 80gr en 100gr punte.
Vleis skade is net so bietjie baie.
Die laaste ooi wat ek geskiet het was op ± 230m en het net daar geval.Skoot was skuins van voor deur die bors en agter die blad uit.
Geniet die Jag.

2vierniks
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm
Re: Rooibok jag met 243 Win
As jou geweer akkuraat genoeg is probeer kop en nekskote tot op 150 meter. Met jou spoed rondom 3000 fps gaan jy nogal vleisskade op die blad he met die balistic tips onder 150 meter. Vir verder as 150 meter kan jy maar op die blad ook skiet. As jy nie bekommerd is oor vleisskade nie kan jy op naby afstande ook op die blad skiet. Ek sal graag wil sien watter rooibok of blesbok nog lewe nadat hy 'n goed geplaasde bladskoot weg het met 'n 243 balistic tip. Oefen maar genoeg voor die tyd en beheer daai bokkoors. Dit sal baie eerder die koors wees wat die bok gaan laat wegkom as die balistictip teen 3000 fps uit die 243. Ek glo jy is verniet bekommerd, moet net nie kanse vat en skiet as jy nie seker is oor jou skoot of hoek waarteen die bok staan nie. Moet ook nie skiet terwyl die bok loop of hardloop nie.
- Leroi
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Jun 11, 2012 6:59 am
Re: Rooibok jag met 243 Win
Hi Julle soos belowe die foto
[image]http://i394.photobucket.com/albums/pp28/leroi_photos/CROPPED_zps07112469.jpg[/image]
Omdat ek toe op my eie gaan jag het kon ek my 30-06 gebruik (net vir ingeval as daar n koedoe bul oor my pad gekom het) maar sal nie huiwer om 243 in die toekoms op rooibokke te gebruik nie
Groete
[image]http://i394.photobucket.com/albums/pp28/leroi_photos/CROPPED_zps07112469.jpg[/image]
Omdat ek toe op my eie gaan jag het kon ek my 30-06 gebruik (net vir ingeval as daar n koedoe bul oor my pad gekom het) maar sal nie huiwer om 243 in die toekoms op rooibokke te gebruik nie
Groete
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Rooibok jag met 243 Win
Lekker vleisie wat jy daar geskiet het.Leroi wrote:Hi Julle soos belowe die foto
[image]http://i394.photobucket.com/albums/pp28/leroi_photos/CROPPED_zps07112469.jpg[/image]
Omdat ek toe op my eie gaan jag het kon ek my 30-06 gebruik (net vir ingeval as daar n koedoe bul oor my pad gekom het) maar sal nie huiwer om 243 in die toekoms op rooibokke te gebruik nie
Groete
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Rooibok jag met 243 Win
Hey...ek ken jou gevriet van die skietbaan by Dville...mooi man
Wat kos daai bokkie joiu?
Wat kos daai bokkie joiu?
- Leroi
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Jun 11, 2012 6:59 am
Re: Rooibok jag met 243 Win
Yes Johann
Daai Durbanville mense is goeie ouens hehe,
Wat die bokke betref jy weet mos hoe nader aan die kaap hoe duurder, die rooibokke was R1500 'n pop, maar ek het nog nooit ene geskiet nie so ek was bereid om dit te betaal.
Dit is ook n ware walk n stalk plaas waar n mens bokke kan bekruip.

Great!!