Geweer kolf (Nog een)
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Geweer kolf (Nog een)
Manne
Loop hierdie oppi net raak, lyk heel spoggerig, camo is in gemeng, nie opgeverf nie, sien hulle pas oppi HOWA'S........
http://mannerstocks.com/
Groot verskeidenheid, tactical en hunting, soma ietsie van alles....
Mooi loop
Francois

-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Geweer kolf (Nog een)
Fransman
Hoekom voel $455 vir so Hunting stock vir my bietjie duur? Of het ek nou te vinnag gekyk en mis ek iets?
Stef
Hoekom voel $455 vir so Hunting stock vir my bietjie duur? Of het ek nou te vinnag gekyk en mis ek iets?
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Geweer kolf (Nog een)
Daaardie MCS-T5A thumbholes is netjies
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Geweer kolf (Nog een)
Francois
Kyk ons nou sowaar selfde tyd na daai site hier is nog twee met mooi kolwe
Stefan lyk my daai sintetiese takties is maar aan die duur kant.
Blok.
http://wilddog.com.au/content/default.asp
http://www.stockysstocks.com/servlet/StoreFront

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Geweer kolf (Nog een)
Stef
Ja maat, is maar aan die stywe kant, maar as jy vat ARMTECH se kolwe kos ook al amper R4000.00, en hulle kolwe word geverf, en die is sommer nu nu afgeskuur, sommer so oor my rest, nie eers hardhandige behandeling nodig nie, daai kolwe se kleure is ingemeng by die materiaal wat die kolf van gemaak word, het al van hulle gesien, McMillan onder andere, baie meer duursaam, sit nu nog US$ 100.00 by vir shipping, dan is ons ma by dieselle prys.........

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Geweer kolf (Nog een)
Ek het so tyd terug die ouens gekontak, baie behulpsaam en vriendelik maar hulle is maar sku om 'n kolf uit te voer vir 'n enkel persoon.
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Geweer kolf (Nog een)
Naand
Ek is opsoek na kolf vir n K98 aksie. Kan iemand my dalk help?
Dankie
Flip
Ek is opsoek na kolf vir n K98 aksie. Kan iemand my dalk help?
Dankie
Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Geweer kolf (Nog een)
Flip
Sinteties of hout, dik of dun loop, sal dalk kan help.....
Mooi loop
Francois
Sinteties of hout, dik of dun loop, sal dalk kan help.....
Mooi loop
Francois
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Geweer kolf (Nog een)
Francois
Dit is vir n Zastava. Hout dun loop
Dankie
Flip
Dit is vir n Zastava. Hout dun loop
Dankie
Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Geweer kolf (Nog een)
Flip
Da is twee beskikbaar, sal gou vi jou gaan fotos neem en kom opsit met die pyse......
Mooi loop
Francois
Da is twee beskikbaar, sal gou vi jou gaan fotos neem en kom opsit met die pyse......
Mooi loop
Francois
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Geweer kolf (Nog een)
Oom Flip,
Jy bederf daai .25-06 omtrend mooi!
Groete,
Eugene
Jy bederf daai .25-06 omtrend mooi!
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Geweer kolf (Nog een)
Geno
Ek bederf enige iets wat mooi en goed is !
Flip
Ek bederf enige iets wat mooi en goed is !
Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Geweer kolf (Nog een)
Arnold
Hulle ook n mail gestuur, wil nie hiernatoe ship nie.......hier is hulle reply.
Mooi loop
Francois
Hulle ook n mail gestuur, wil nie hiernatoe ship nie.......hier is hulle reply.
Jamerte...We do not ship outside of the United States, we don't currently have a distributor in Africa but you might try to contact one of our European distributors.
Mooi loop
Francois
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Geweer kolf (Nog een)
Geno
Lyk vir my of ek n baie mooi hout kolf by Francois gekry het.
Die forum is verseker n WENNER!
Flip
Lyk vir my of ek n baie mooi hout kolf by Francois gekry het.
Die forum is verseker n WENNER!
Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: Geweer kolf (Nog een)
Hi
Het vandag my geweerkolf van Boyds Gunstock ontvang en is baie tevrede ,very impressive.
SmitH
Het vandag my geweerkolf van Boyds Gunstock ontvang en is baie tevrede ,very impressive.
SmitH