Color case hardening:Oond bou proses fase een

Hier kan toerusting wat self ontwerp is geplaas word soos bv. 'n selfgemaakte "tumbler" of ieta dergelijks
Post Reply
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Color case hardening:Oond bou proses fase een

Post by Gert Odendaal »

Ek begin volgende week `n oond bou (met die hulp van die persoon wat vir die wapen winkel die oond geskenk het) om te begin met die color case hardening proses wat ons wil gebruik om aksies en geweer parte te kleur...die proses gaan `n redelike tyd neem maar daar sal gereeld opdaterings plaasvind. Ek sal so volledig as moontlik die proses bespreek en fotos oplaai. Enige insette van julle lede is meer as welkom en ook enige vrae.

Ons het vandag `n brander gekry, ongelukkig werk die "continuous ignition transformator" nie ...die first cycle werk met 400 volts terwyl die second cycle met 10 000 volts werk....ek hoop om so vinnig as moontlik `n soortgelyke transformator te kry....dan kan die proses begin....

Ek hoor graag van julle lede...
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Color case hardening:Oond bou proses fase een

Post by henning »

Gert, jy is so handig met jou hande, so met daai oond kan jy mos nou messe ook maak.

Groete
henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Blesbok
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm

Re: Color case hardening:Oond bou proses fase een

Post by Blesbok »

dit klink na n interesante besigheid waa is jy gelee
;D SMLE and shoot ;D
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: Color case hardening:Oond bou proses fase een

Post by Gert Odendaal »

Henning/Blesbok

Ek gaan definitief messe smee met `n klein oondjie wat ek ook gaan bou. Die groot oond is slegs vir color case hardening...en enige verwante yster werk wat gesmee moet word soos parte van die kanonne/ossewaens wat Johan bou en restoreer...

Die lewe is maar net so interessant as wat jy dit maak vir jouself , gelukkig is Johan Greyling `n baie interessante mens en is altyd besig met baie interessante projekte...so ek neem deel daaraan en geniet dit werklik...

Ek hoor graag van julle...
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Color case hardening:Oond bou proses fase een

Post by henning »

Gert , jy is besig met interesante ding en ons sal graag jou hande werk met jou wil deel.

Dinge is moes net interesant as jy dit met iemand kan deel.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: Color case hardening:Oond bou proses fase een

Post by Gert Odendaal »

Henning , julle is meer as welkom, dit werk net nie altyd op tydskale uit nie, ek is nog besig met my .375 H&H Magnum bou projek maar daar is soveel dinge wat ek gelyktydig in die wapensmit winkel mee besig is dat ek nie elke dag fotos kan oplaai nie...maar as dit julle nie pla nie sit ek op wat ek kan doen daardie dag...ek kan nie altyd elke dag se vordering opsit nie..dit kan darem later weer gekyk en gelees word al het daar tyd verloop...ek wil die week as ek by alles kan uitkom die .375 H&H Magnum op 100 meter oop visier/ghostring inskiet, die gas check dies draai vir die .404 koeels, en dan die oond bou...dit is my beplanning....kom ons kyk of ek dit kan deurvoer... ;D
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: Color case hardening:Oond bou proses fase een

Post by Gert Odendaal »

Ek het vandag `n continuous ignition transformer gekry, so die blaaskop sal nou kan werk. Ek hoop om die week met die oond te begin , ek was in kontak met die persoon wat my sal help om die oond aan mekaar te sit..sodra ons begin sal ek die nodige fotos oplaai.... ;D
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: Color case hardening:Oond bou proses fase een

Post by Gert Odendaal »

Ek is besig met beplanning rakende die color case hardening proses.Johan Greyling is met verlof en ek gebruik die tyd om sy werks winkel reg te pak en spasie te maak vir sy geweer uitstalling ...onnodige apparaat wat rondstaan word nou na die stoor gestuur...daar is nou weer baie spasie vir ou gewere.. ;D

Ek is intussen besig om beplanning te doen vir die maak van die "crucibles" waarin die aksie parte en "bone char " gepak gaan word wat dan verhit gaan word tot 1988 Farhneight (780 grade celcuis)...vir vier ure en dan word die temperatuur afgebring na so 560 grade celcuis vir nog `n uur of wat...die inhoud word dan in `n drom met water wat suurstof duer geblaas word gestort sonder dat die inhoud in aanraking met suurstof kom...die parte sal dan daardie mooi kenmerkende kleure he...
Last edited by Gert Odendaal on Sun Jul 20, 2014 7:28 am, edited 1 time in total.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: Color case hardening:Oond bou proses fase een

Post by Gert Odendaal »

Die oond is vandag gebou. `Goeie vriend , Will, het sy kennis vandag uitgestal met die bou van die vuurvaste oond wat ons gaan gebruik on "color case hardening " met geweer parte en aksies te doen. Will is definitief `n kundige en spesialis as dit by vuur vaste oonde se bou prosesse kom...ek het gehelp waar ek kon , soos bakstene aandra, sand aandra , koffie aandra en natuurlik fotos neem ...`n paar fotos om die proses te wys...daar sal nog `n deur gebou word, die oond moet nog `n blaaskop wat met diesel of olie werk bykry...

Die proses begin deur die verskillende vuurvaste stene uit te pak in die vorm wat die oond gebou moet word.



As die oond se ronding/Roman Arch eers bepaal is en die hoeveelheid lae dan word die vuurvaste klei/sement gemeng....die hele oond word op `n steen basis gebou...die agterkant van die oond word uitgeplavei met klein steentjies en gemessel om die agterste muur te vorm...

http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter038/DSC03161_zps110c4929.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter038/DSC03162_zpseb8a4eca.jpg

Die klei wat die stene , die eerste drie lae mee gemessel word...die drie lae aan elke kant van die oond dien as wig om die boog in stand te hou....net die eerste drie lae kry klei...
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter040/DSC03164_zps0fb2988d.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter041/DSC03188_zps17607f3b.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter041/DSC03178_zpsf4001b9c.jpg

Sand word heeltyd onder die stene ingewerk om die boog te help stut tot die klei set/hard word...
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter041/DSC03195_zps8a75b881.jpg


So word die breedte van die oond bepaal en die spesifieke oond het driee baksteen breedte rondings wat `n boog vorm...
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter041/DSC03195_zps8a75b881.jpg

Daar word slegs `n baie dun lagie klein aan die bakstene gesmeer...ook word alle openinge toegesmeer om die oond lugdig te seel...
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter041/DSC03227_zps8701325a.jpg

Die interessantste proses is wanneer die die bakstene van die kant af geslaan word met `n hammer om die stene in posisie te laat "uitskop"...ek het nog nooit so iets gesien nie...
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter041/DSC03219_zpsf9aea215.jpg

Die sement /klei wat nou aan die buitekante is word met `n nat spons afgewas en skoon gewas om die stene mooi te laat vertoon.
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter041/DSC03229_zpsa330d52b.jpg

As die klei en sement droog is word die sand verwyder sodat die opening van die oond gemeet word om die deur te bou...ek sal fotos oplaai soos die proses vorder...die deur se staal raam word dan gebruik om die vuurvaste klei/sement te giet in die raam sodat die deur ook dig kan seel en vuurvas is...
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/boogskutter041/DSC03199_zps2cb5e945.jpg
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Color case hardening:Oond bou proses fase een

Post by henning »

Gert, wat is vuurvaste klei/sement en hoe word die mengsel gemaak?

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Color case hardening:Oond bou proses fase een

Post by tripodmvr »

henning wrote:Gert, wat is vuurvaste klei/sement en hoe word die mengsel gemaak?

Groete
Henning
Vuurvaste stene en sement word van spesifieke grondstowwe (kleie) gemaak deur bv. 'n firma soos Vereeniging Refractories vir gebruik in hoogoonde. Die firma het ontstaan om veral Yskor/Mittal te bedien.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: Color case hardening:Oond bou proses fase een

Post by Gert Odendaal »

Netso ,Driepoot, jy is korrek, die tipe steen is egter baie duur so `n mens is gelukkig as jy so `n klomp stene kan kry om sulke oonde te bou....ek het vandag die oond gou gaan vuur sodat die klei/sement kan set en hard word...met die klein oondjie gaan ons baie gou groot en hoee hitte opwek...

ek sal die week begin om die crusibles te bou waarin die aksie en parte in sal hang...ek laai weer fotos op soos ek met die volgende deel begin...alhoewel ek nie regtig die oond gebou het nie, dit was Will se spesialiteit...het ek darem geleer hoe om so `n oond uit te pak, te wig, te stut en te vuur...die bakstene wat ek aangedra het en die sand wat ek gelaai het tel darem ook as `n bonus... ;D ;D ;D

Ek begin die week my "forging oondjie " bou om meslemme te smee....ek sal `n paar fotos oplaai...As iemand `n kundige soos Wil wil nader om so `n oond vir hom op te rig sal ek die nodige kontak besonderhede deurgee...
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
Post Reply