Namibië 2014 jag
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Namibië 2014 jag
So paar fotos van bokke wat ons 20 tot 27 Junie in Namibië gaan jag het.
Die eland het my ontduik hierdie jaar, maar sal oor twee jaar weer gaan probeer.
Totaal 1 koedoekoei, 2 gemsbokke en 16 springbokke. Springbokke en een gemsbok is net buite Leonardville geskiet. Bly darem maar n mooi wêreld daai...
Koedoe en gemsbok met 375 platgetrek, springbokke en gemsbok by Leonardville tussen die 243 en 7x64 geval. Skote op springbokke was tussen 150 en 190m.
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Namibie%202014/IMGP0004_zpsa6767d41.jpg
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Namibie%202014/IMG-20140627-WA0001_zpsbf68cc6e.jpg
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Namibie%202014/IMGP0006_zpse02b8293.jpg
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Namibie%202014/IMG-20140627-WA0003_zps7dd7dec4.jpg
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Namibie%202014/IMG-20140627-WA0005_zps1d38e5c1.jpg
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Namibie%202014/IMG_20140625_130641_zps42a8631f.jpg
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Namibie%202014/IMG-20140627-WA0002_zpsb4c21149.jpg
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Namibie%202014/IMG-20140627-WA0007_zpsbc2efd9c.jpg
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Namibie%202014/IMG-20140627-WA0013_zpsdb88a1e6.jpg
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Namibie%202014/IMGP0024_zps6b122bcf.jpg
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Namibie%202014/IMGP0014_zpse5186ba6.jpg
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Namibie%202014/IMGP0013_zps265ffce8.jpg
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Namibie%202014/IMGP0016_zps358f2827.jpg
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Namibie%202014/IMGP0015_zpsdd187786.jpg
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Namibie%202014/IMG-20140627-WA0008_zpsea59a5a9.jpg
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Namibie%202014/IMGP0025_zps0f48acdc.jpg

- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
- Varmint King
- Jr. Member

- Posts: 85
- Joined: Fri Jun 20, 2014 8:13 am
Re: Namibië 2014 jag
Sjo Gillie,
Daai lyk vir my na lekker sielsrus.. Dit is vreeslik mooi..
Baie gelyk met die mooi bokke.

''a Farmer in need, needs a Varminter indeed'' - Heinrich Laage
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Namibië 2014 jag
Geluk Johan bitter mooi jag wêreld daardie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Namibië 2014 jag
Dankie vir die deel van jou trippie baie mooi.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Namibië 2014 jag
Mooi Gejag.
Ai, daardie rooisand/kameelboom wereld is maar net in 'n ander klas.
Dankie vir die mooi fotos!
P.S. daar is darem maar paar DUK springbokramme by!

Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Namibië 2014 jag
Ai dit lyk lekker. Ek wil graag volgende jaar 'n Namibia trip doen.
Gelukkig kry ek darem more my beurt in die Kalahari

Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Namibië 2014 jag
my eerste jag so 12jaar gelede was so 7km buite Leonardville, Schneider Farm. Steeds vir my een van die mooiste plekke om te gaan jag. Wat 'n voorreg.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Namibië 2014 jag
Jis dis darem maar mooi ramme daai.
Die dag wat ek so meneer skiet sal sy shoulder mount in my bar hang.
Bly vir my nogsteeds die mooiste trofee.

- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Namibië 2014 jag
Geluk Johan, paar mooi fotos.
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Namibië 2014 jag
Dankie almal, voorwaar n goeie trippie gewees.
Ek was bietjie suinig met die detail
Ons het buite Gobabis gebly, nie ver van Buitepos. Die veld was nog baie groen vir hierdie tyd van die jaar en as jy die los sand bo bietjie wegskop en dieper krap, is die grond sommer nog mooi nat. Dit het gemaak dat die gras nog lank en die bosse dig was.
Ook n groen mamba in die veld raakgeloop wat ons gids laat sidestep het soos 'n wafferse Wille le Roux. Paar dae daarna weer n pofadder ook in die veld raakgeloop, wat nogal haastig uit die paadjie gekom het (dankie tog).
Swaarste ram so rapsie meer as 27kg uitgeslag, average so effe meer as 23kg vir die 16 bokke.

Gillie, daardie slang was seker so vinnig weg gewees dat jy nie ordentelik kon sien wat dit was nie maar dit is beslis nie groen Mamba nie hulle kom net voor aan die oostelike kus gebiede.gillie wrote:
Ook n groen mamba in die veld raakgeloop wat ons gids laat sidestep het soos 'n wafferse Wille le Roux. Paar dae daarna weer n pofadder ook in die veld raakgeloop, wat nogal haastig uit die paadjie gekom het (dankie tog).
http://en.wikipedia.org/wiki/Eastern_green_mamba
Daardie springbokke het darem lekker lyf aan hulle.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13649
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Namibië 2014 jag
Mooi fotos Gillie. Ekself sal darm smaak van so 'n trip!
Goed, beter, 6millimeter!
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Namibië 2014 jag
Hi Frederik,Frederik wrote:Gillie, daardie slang was seker so vinnig weg gewees dat jy nie ordentelik kon sien wat dit was nie maar dit is beslis nie groen Mamba nie hulle kom net voor aan die oostelike kus gebiede.gillie wrote:
Ook n groen mamba in die veld raakgeloop wat ons gids laat sidestep het soos 'n wafferse Wille le Roux. Paar dae daarna weer n pofadder ook in die veld raakgeloop, wat nogal haastig uit die paadjie gekom het (dankie tog).
http://en.wikipedia.org/wiki/Eastern_green_mamba
Daardie springbokke het darem lekker lyf aan hulle.
Ek het dit ook snaaks gedink, maar ek gaan verseker nie nader om te kyk nie ! Seker dan n boomslang of iets, het 'n kort videoclip van die satan geneem, dalk laai ek hom op en kan die manne hier n beter identifikasie gee.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Namibië 2014 jag
Lekker Ghilie! Ai, as daai wêreld se sand eers eenmaal in jou skoene gekom het bly mens verlang...
Daar is 'n paar mooi ramme by- diknekke, veral die een heel regs waar die Hilux met sy gat na die kamera staan.

- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Namibië 2014 jag
Mooi bokke en natuurlik prag wêreld!