308 mauser akkuraatheid potensiaal
Posted: Mon Jun 30, 2014 4:29 pm
Middag manne
N vinnige vraag, in dien n geweer aan mekaar gesit word deur n geweer smit wat weet wat hy doen en n goeie kwaliteit loop word gepasens, bv:
Large ring mauser aksie
24 duim Truvello loop ( 17mm breed by die kroon ) ( Loop kan dalk later met krieger, broughton, bertlein vervang word )
Timney sneller, oorspronklike hout " jag " kolf of dan op n later stadium n Boyds kolf.
Wat dink julle manne kan n mens verwag van so geweer ? Met oordentlike lading ontwikkeling en dop voorbereiding, is dit moontlik dat die geweer n half duim sal hou op 100 m ? 1duim op 200m ? 2-3 duim op 300m ?
Dink julle ek benader die situasie verkeerd deur dalk te veel te verwag van n mauser aksie ?
Die rede hoekom ek vra is want ek het n oulike 308 gekoop by Ralph Badenhorst en ek begin wonder of ek die oulike geweer net so moet los of hom dalk vorentoe kan gebruik as n ander platvorm om n raak skiet geweer te bou, ja ek weet dit is n mauser maar my pa se 308 gebou op n mauser skiet n barshou - is dit net een in n duisend ?
Ek hoor graag van julle.
Dankie en groete
Dwight