goeie more
ek kyk al 'n rukkie na die laser genetics nd3 laser designator en het al met die ding gespeel in die shop en youtube vids daaroor gekyk en gewonder of enigiemand hier met die ding skiet in regte lewe.
kyk na www.lasergenetics.com. dit lyk na 'n goedkoper opsie as night vision en miskien meer bruikbaar. dit kos so R2000. die groen laser is sigbaar tot op 1km selfs in daglig {deur jou scope} en die laser kan vergroot word om 'n spotlight te gooi wat die jakkals se oe optel maar hom nie afskrik nie. kan die ding miskien die spotlights vervang wat tans gebruik word?
what you think?
wie gebruik laser genetics laser designators?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: wie gebruik laser genetics laser designators?
Goed, beter, 6millimeter!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: wie gebruik laser genetics laser designators?
Geno
Thanks......
Mooi loop
Francois
Thanks......
Mooi loop
Francois